Page 1 of 1
My seun se eerstebok( 1 jaar oud)
Posted: Sat Apr 13, 2019 8:38 am
by sako 30-06
My seun kon sy eerste bok klits.
Re: My seun se eerstebok( 1 jaar oud)
Posted: Sat Apr 13, 2019 8:46 am
by Frederik
Baie mooi aanmekaar gesit.
Re: My seun se eerstebok( 1 jaar oud)
Posted: Sat Apr 13, 2019 7:13 pm
by tripodmvr
Hoekom is die strepe op die wangetjies so donker?
Re: My seun se eerstebok( 1 jaar oud)
Posted: Sat Apr 13, 2019 8:13 pm
by PWV
Toe my seun se bok 1 jaar oud was, het hy hom verkoop!

Re: My seun se eerstebok( 1 jaar oud)
Posted: Sun Apr 14, 2019 7:59 pm
by Vlakvark Soldaat
Binnekort begin hy motorfiets ry, en dan is hy eers cool onder die katte!!
Re: My seun se eerstebok( 1 jaar oud)
Posted: Mon Apr 15, 2019 8:51 am
by sako 30-06
tripodmvr wrote:Hoekom is die strepe op die wangetjies so donker?
Oom Marius jy sal dit vir my vrou moet vra, sy het die mannetjie ingekleur.
