Dag almal
My broer het 'n ou 303 wat hy van kant wil maak. Loop is glo volgens geweer winkels klaar. Hy het gesê ek kan hom by hom oorneem anders gaan hy hom ingee.
Nou my vraag is:
Behalwe om hom te lisensieer, is daar 'n manier wat ek die parte kan hou vir spares sonder 'n lisensie? Ek het self ook n 303.
Groete,
Ou 303 vir spares
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Ou 303 vir spares
japievan,
Ek is van mening jy sal die wapen "ondiensbaar" moet laat maak by 'n geweersmid.
Dan sal jy seker die parte kan strip en gebruik - die loop en slotaksie gaan dalk in die slag bly.
Gesels met jou naaste geweersmid hieroor.

" My idea of gun control is using BOTH hands!"