Page 1 of 1
+P Kaliber gesprek
Posted: Thu Apr 04, 2019 11:55 am
by Drenalinjunkie
Arnold wrote:Ek is nie so slim met die goed nie maar die +P dink ek nie is so baie magic nie. As ek na als kyk en my gevolgtrekkings maak is dit maar 'n kamer met lang vryboor sodat die dopkapasiteit eintlik so groot is soos wat dit sou wees as die koeel die lands raak.
Hierdie sien mens ook as jou lande begin wegbrand dan neem jou spoed af want in effek vat dit langer vr die koeel om die lands te slaan en jou effektiewe dopkapasiteit vermeerder.
Elkgeval is dit wat ek dink.
Ek dink Andre wil dalk 'n gewone magnum aksie gebruik instede van die Lapua slotgesig en dan ook goedkoper doppe as die lapua doppe.
Hi Arnold,
Die +P is nie net n lang vryboor nie. Jy dink aan wat Weatherby destyds gedoen het. Die +P se lands begin waar normale lands vir jou koeel begin MAAR hy het n baie vlakker aanvals hoek as gewonde lands en dit is wat maak dat hy jou druk verminder.
Ek het n 6.5x55AI +P - Die eerste van sy tipe in die wereld. Ek het nou al 750 skote deur hom en die lands lyk nog PUIK. Ek het al 140's tot 3200fps geskiet voor ek druk begin sien het.
Ek het so paar weke terug met n cold clean bore die 4 skoot groep geskiet vir zero konfirmasie. Let wel die groep regs bo was my 7mm en nie die 6.5 nie.
Re: 338 RUM/Edge Reamer
Posted: Thu Apr 04, 2019 12:17 pm
by Arnold
Baie dankie Simon, daai is indrukwekkend!
Re: 338 RUM/Edge Reamer
Posted: Thu Apr 04, 2019 1:24 pm
by Apie
Drenalinjunkie wrote:Arnold wrote:Ek is nie so slim met die goed nie maar die +P dink ek nie is so baie magic nie. As ek na als kyk en my gevolgtrekkings maak is dit maar 'n kamer met lang vryboor sodat die dopkapasiteit eintlik so groot is soos wat dit sou wees as die koeel die lands raak.
Hierdie sien mens ook as jou lande begin wegbrand dan neem jou spoed af want in effek vat dit langer vr die koeel om die lands te slaan en jou effektiewe dopkapasiteit vermeerder.
Elkgeval is dit wat ek dink.
Ek dink Andre wil dalk 'n gewone magnum aksie gebruik instede van die Lapua slotgesig en dan ook goedkoper doppe as die lapua doppe.
Hi Arnold,
Die +P is nie net n lang vryboor nie. Jy dink aan wat Weatherby destyds gedoen het. Die +P se lands begin waar normale lands vir jou koeel begin MAAR hy het n baie vlakker aanvals hoek as gewonde lands en dit is wat maak dat hy jou druk verminder.
Ek het n 6.5x55AI +P - Die eerste van sy tipe in die wereld. Ek het nou al 750 skote deur hom en die lands lyk nog PUIK. Ek het al 140's tot 3200fps geskiet voor ek druk begin sien het.
Ek het so paar weke terug met n cold clean bore die 4 skoot groep geskiet vir zero konfirmasie. Let wel die groep regs bo was my 7mm en nie die 6.5 nie.
Terwyl ons effe Hijack
Vertel bietjie meer oor daai x55.
Looplengte? Gooi bietjie n foto man!
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Re: 338 RUM/Edge Reamer
Posted: Thu Apr 04, 2019 4:56 pm
by Armand Steenkamp
Apie wrote:Drenalinjunkie wrote:Arnold wrote:Ek is nie so slim met die goed nie maar die +P dink ek nie is so baie magic nie. As ek na als kyk en my gevolgtrekkings maak is dit maar 'n kamer met lang vryboor sodat die dopkapasiteit eintlik so groot is soos wat dit sou wees as die koeel die lands raak.
Hierdie sien mens ook as jou lande begin wegbrand dan neem jou spoed af want in effek vat dit langer vr die koeel om die lands te slaan en jou effektiewe dopkapasiteit vermeerder.
Elkgeval is dit wat ek dink.
Ek dink Andre wil dalk 'n gewone magnum aksie gebruik instede van die Lapua slotgesig en dan ook goedkoper doppe as die lapua doppe.
Hi Arnold,
Die +P is nie net n lang vryboor nie. Jy dink aan wat Weatherby destyds gedoen het. Die +P se lands begin waar normale lands vir jou koeel begin MAAR hy het n baie vlakker aanvals hoek as gewonde lands en dit is wat maak dat hy jou druk verminder.
Ek het n 6.5x55AI +P - Die eerste van sy tipe in die wereld. Ek het nou al 750 skote deur hom en die lands lyk nog PUIK. Ek het al 140's tot 3200fps geskiet voor ek druk begin sien het.
Ek het so paar weke terug met n cold clean bore die 4 skoot groep geskiet vir zero konfirmasie. Let wel die groep regs bo was my 7mm en nie die 6.5 nie.
Terwyl ons effe Hijack
Vertel bietjie meer oor daai x55.
Looplengte? Gooi bietjie n foto man!
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Dis waar ek wil he my 6.5moet hol! Vertel bietjie meer. Hie werkndie storie? Is dit n spesiale reamer?
Groetnis
Re: +P Kaliber gesprek
Posted: Thu Apr 04, 2019 5:49 pm
by jankraay
Armand Steenkamp wrote:Apie wrote:Drenalinjunkie wrote:
Hi Arnold,
Die +P is nie net n lang vryboor nie. Jy dink aan wat Weatherby destyds gedoen het. Die +P se lands begin waar normale lands vir jou koeel begin MAAR hy het n baie vlakker aanvals hoek as gewonde lands en dit is wat maak dat hy jou druk verminder.
Ek het n 6.5x55AI +P - Die eerste van sy tipe in die wereld. Ek het nou al 750 skote deur hom en die lands lyk nog PUIK. Ek het al 140's tot 3200fps geskiet voor ek druk begin sien het.
Ek het so paar weke terug met n cold clean bore die 4 skoot groep geskiet vir zero konfirmasie. Let wel die groep regs bo was my 7mm en nie die 6.5 nie.
Terwyl ons effe Hijack
Vertel bietjie meer oor daai x55.
Looplengte? Gooi bietjie n foto man!
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Dis waar ek wil he my 6.5moet hol! Vertel bietjie meer. Hie werkndie storie? Is dit n spesiale reamer?
Groetnis
As jy n 6.5-284 kry gaan hy net daar skiet waar jy hom wil he met 140gr en N560.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: +P Kaliber gesprek
Posted: Thu Apr 04, 2019 8:38 pm
by Drenalinjunkie
Die geweer is n Tikka T3 aksie met n 30” 5R 1:8” heavy palma. Kyk die standaard 6.5x55AI skiet klaar bitter mooi ket goeie spoed maar ek was lus vir iets anderste.
Hierdie was uit en uit n eksperiment en ek moet sê dit het baie goed uitgewerk. Daar is nog net een reamer wat gemaak is vir die. Ek moet bieg die throat tune baie baie maklik en ek kan duidelik sien dat hy die p-max druk kurwe verder afstoot in die loop. Ek sal graag nog die 156gr Bergers wil probeer wanner hulle land!
Re: +P Kaliber gesprek
Posted: Thu Apr 04, 2019 8:44 pm
by Drenalinjunkie
Akkuraatheid is fantasties. Ek het die blesbok op 492m geskiet en die kraai op 686m.
Re: +P Kaliber gesprek
Posted: Thu Apr 04, 2019 8:45 pm
by Drenalinjunkie
686m
Re: +P Kaliber gesprek
Posted: Thu Apr 04, 2019 10:14 pm
by savage(P Coetzer)
Baie netjies! Ek het nou hoeka vir my n 223 chamber reamer bestel met n .253 nek en n free bore reamer met n lead angle van 1graad 15minute. Die 223 is nou nie eers amper in dieselfde liga as die 6.5 nie maar die doel was ook om die druk piek te verskuif en selfs te laat sak en meer eweredig te laat opbou.
Re: +P Kaliber gesprek
Posted: Fri Apr 05, 2019 4:21 am
by Pinkes
Drenalinjunkie wrote:Die geweer is n Tikka T3 aksie met n 30” 5R 1:8” heavy palma. Kyk die standaard 6.5x55AI skiet klaar bitter mooi ket goeie spoed maar ek was lus vir iets anderste.
Hierdie was uit en uit n eksperiment en ek moet sê dit het baie goed uitgewerk. Daar is nog net een reamer wat gemaak is vir die. Ek moet bieg die throat tune baie baie maklik en ek kan duidelik sien dat hy die p-max druk kurwe verder afstoot in die loop. Ek sal graag nog die 156gr Bergers wil probeer wanner hulle land!
So as ek jou reg het uit die 338edge draad,is die loop se kamer +P gesny
wat beteken hy is by defensive edge ge-ream?
Re: +P Kaliber gesprek
Posted: Fri Apr 05, 2019 7:47 am
by Capt. Yoda
Simon het self die reamer ontwerp en in gebring, Chrisjan het hom gesny as ek reg onthou
Re: +P Kaliber gesprek
Posted: Fri Apr 05, 2019 8:59 am
by Drenalinjunkie
Capt. Oblivious wrote:Simon het self die reamer ontwerp en in gebring, Chrisjan het hom gesny as ek reg onthou
Net so.
Dis baie naby aan die +P met so een of twee klein veranderinge om nie op die +P se patent te trap nie. Beginsil en prinsiep is identies maar soos genoem net so paar klein verskilletjies.
Re: +P Kaliber gesprek
Posted: Fri Apr 05, 2019 9:00 am
by Drenalinjunkie
savage(P Coetzer) wrote:Baie netjies! Ek het nou hoeka vir my n 223 chamber reamer bestel met n .253 nek en n free bore reamer met n lead angle van 1graad 15minute. Die 223 is nou nie eers amper in dieselfde liga as die 6.5 nie maar die doel was ook om die druk piek te verskuif en selfs te laat sak en meer eweredig te laat opbou.
Sal graag wil sien hoe daai geweer gaan skiet!

Re: +P Kaliber gesprek
Posted: Fri Apr 05, 2019 12:47 pm
by Jan Nel
Drenalinjunkie
Kan jy ons inlig oor wat die freebore afstand en watter aanvalshoek jy die reamer laat sny het? Ek het so 'n projekkie wat kan baat indien die druk verder af in die loop opbou.
Groete
Jan