Page 1 of 1

Silencer lys

Posted: Sat Mar 30, 2019 12:17 am
by CobusMeyer
Naand mede jagters
Ek is opsoek na daai artikel oor die silencers, recoil en klank. Kan julle help asb.
Dankie

Re: Silencer lys

Posted: Sat Mar 30, 2019 9:38 am
by knipmes
Probeer Koos Barnard. Hy het die artikel in die SA Jagters tydskrif hanteer. Ek kan ongelukkig nie onthou wanneer dit verskyn het nie. Miskien is daar nog van die ou tydskrifte beskikbaar. Groete

Re: Silencer lys

Posted: Sat Mar 30, 2019 1:10 pm
by jdpretorius
Ek dink daar is n nuwer toets, hier die een is in 2017 gewees
20171221_103808.jpeg
20171221_103758.jpeg
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

Re: Silencer lys

Posted: Sat Mar 30, 2019 6:04 pm
by OosKaapJagter