Page 1 of 1
Re: Hallo alle forum lesers!
Posted: Mon Oct 31, 2011 3:09 pm
by Jaco Swart
Welkom en geniet..
Re: Hallo alle forum lesers!
Posted: Mon Oct 31, 2011 3:13 pm
by SV MAD (Henk)
Welkom, mooi wereld daai
Re: Hallo alle forum lesers!
Posted: Mon Oct 31, 2011 3:29 pm
by Gerhard
Welkom George
Jy gaan dit baie geniet hier.
Re: Hallo alle forum lesers!
Posted: Mon Oct 31, 2011 3:33 pm
by WillemS
George
Baie welkom hier!
Pragtige wereld daar by jou, jag gereeld daar by Ferdie Strauss in Aranos se omgewing(eintlik hopeloos te min na my smaak)!
Geniet die Forum!
Willem
Re: Hallo alle forum lesers!
Posted: Mon Oct 31, 2011 3:38 pm
by Lourens
Welkom George, hoop jy geniet dit hier!! Baie mooi wereld daar waar jy is. Ken jy vir Dawie van Aardt? Hy is my oom en boer ook daar in Aranos omgewing, my gat brand om volgende jaar te gaan kuier.
Groete,
Lourens
Re: Hallo alle forum lesers!
Posted: Mon Oct 31, 2011 4:08 pm
by frinam
Welkom George, lekker om te sien die Duitswes kolonie groei op die Forum. Voorspoed en geniet!!! Frinam
Re: Hallo alle forum lesers!
Posted: Mon Oct 31, 2011 4:29 pm
by Louis102
Welkom George!
Re: Hallo alle forum lesers!
Posted: Mon Oct 31, 2011 4:56 pm
by BLOK
Baie welkom hier. Ek was in engeland destyds saam n ou wat van jou wereld kom, Piet van Wyk ek weet sy pa boer nog steeds daar. Hy bly nou in Vryburg en sy broer dink ek swot nou hier in Potchefstroom.
Groete
Blok
Re: Hallo alle forum lesers!
Posted: Mon Oct 31, 2011 4:59 pm
by BLOUVALKIE
hallo oom George
welkom en geniet
groete
BLOUVALKIE
Re: Hallo alle forum lesers!
Posted: Mon Oct 31, 2011 9:25 pm
by Wouter Roets
Hallo George
Baie welkom hier en ek hoop jy geniet dit terdee!
Ken jy dalk vir Oom James Smit?
Groetnis
Wouter
Re: Hallo alle forum lesers!
Posted: Mon Oct 31, 2011 10:09 pm
by Jaco Alberts
Welkom George,
het eentyd in die omgewing by Oom John Darbus gejag, weet nie of jy hom ken nie ? of hy's dalk nader aan Stampriet ?
groete
Jaco Alberts
Re: Hallo alle forum lesers!
Posted: Mon Oct 31, 2011 11:18 pm
by Trigger Mike
Laataand groete en welkom George
Re: Hallo alle forum lesers!
Posted: Tue Nov 01, 2011 11:47 am
by Wouter Roets
George
As jy enigsins van dieselfde stofasie as Oom James gemaak is sien ek net n blink toekoms vir jou in! Ek wens hulle het meer mens uit daai kleed uit gesny!
Groetnis
Wouter
Re: Hallo alle forum lesers!
Posted: Tue Nov 01, 2011 10:15 pm
by Louis102
George wrote:
Dankie Louis,
ek het gisteraand bietjie "navorsing" teen die RSA-grens gaan doen, maar die suidewind het my moedeloos gewaai!
George, ja ons sukkel erg met wind en koue, die afgelope paar weke al. Wag maar, dinge sal spoedig verander reken ek. Oestyd is om die draai. Jy moet maar daardie gerekenariseerde weerstasie van jou mooi leer lees, dink dit kan waardevol wees om slegte aande te voorspel?
Louis