Page 1 of 1

Nuwe Lid

Posted: Mon Oct 31, 2011 1:41 pm
by Johan Van Rooyen
Dag aan almal.

My naam is Johan en ek woon in die bosveld, Ellisras. 

Lekker om deel te wees aan die forum

Groet

Re: Nuwe Lid

Posted: Mon Oct 31, 2011 1:45 pm
by Geno
Hallo Johan,
Mooi wereld waar jy bly! Welkom, en geniet dit hierso!

Groete,
Eugene

Re: Nuwe Lid

Posted: Mon Oct 31, 2011 2:12 pm
by theedge
Middag Johan
Baie welkom en bly om kennis te maak

Re: Nuwe Lid

Posted: Mon Oct 31, 2011 5:00 pm
by BLOUVALKIE
hallo oom Johan

ek hoop oom sal dit geniet en lekker gesels

groete
BLOUVALKIE

Re: Nuwe Lid

Posted: Mon Oct 31, 2011 5:06 pm
by BLOK
Welkom en geniet dit