Smartrest DoorPro skiet rus promosie
Posted: Wed Mar 20, 2019 9:26 am
More.
Ons het n beperkte aantal Doorpro skietruste wat ons spotgoedkoop verkoop!
Die karton verpakking het seergekry na die onlangse lekker reen wat ons gekry het, maar die produk is 100% reg en perfek.
R500, koerier ingesluit binne RSA.
Dit sluit in die Doorpro en Mini Maxbox. Die opsionele spacer is nie in voorraad nie.
Jy gaan dit nie gou weer sien nie!
E-Pos asb geno@ggvarminting.co.za vir bestellings
https://www.youtube.com/watch?v=2_YgrxKlsR8