Page 1 of 1
jakals jag kursus
Posted: Sun Oct 30, 2011 10:40 pm
by ljb@lantic.net
wanneer is daar weer 'n jakkalsjag kursus in die noord kaap
Re: jakals jag kursus
Posted: Mon Oct 31, 2011 6:36 am
by Freddie101
Sien dat Heinrich adverteer kursus op Philipolis hier op die forum.
Re: jakals jag kursus
Posted: Mon Oct 31, 2011 5:11 pm
by BLOK
Jacques Botha hou een by James in Christiana, pm maar vir Jacques ek weet dit is hier in November iewers.
Re: jakals jag kursus
Posted: Mon May 19, 2014 12:40 pm
by willienel
ek stel ook belang vi di jakkals kurses iemand my dalk kan se wa en wanneer
Re: jakals jag kursus
Posted: Mon May 19, 2014 2:59 pm
by Henry 7
Praat met Cassie-dink da kom grote by hom een van die dae.
Re: jakals jag kursus
Posted: Sat Nov 01, 2014 8:11 pm
by schalk
Henry 7 wrote:Praat met Cassie-dink da kom grote by hom een van die dae.
Het iemand dalk Cassie se epos adres vir my of n sel No. asb
Re: jakals jag kursus
Posted: Sat Nov 01, 2014 10:09 pm
by .223 JAGTER
Cassie se no is 087 151 4831
Re: jakals jag kursus
Posted: Mon Nov 03, 2014 8:19 am
by Geno
schalk wrote:Henry 7 wrote:Praat met Cassie-dink da kom grote by hom een van die dae.
Het iemand dalk Cassie se epos adres vir my of n sel No. asb
Daai kursus is al klaar.
Re: jakals jag kursus
Posted: Mon Nov 03, 2014 8:55 am
by Roger
Oom JB hou een die 6de Desember net buite Virginia.
Re: jakals jag kursus
Posted: Mon Nov 03, 2014 6:14 pm
by brak101
Is daar iewers meer inligting oor die roep kursus in Virginia wil vrek graag gan ma in planttyd.
Re: jakals jag kursus
Posted: Mon Nov 03, 2014 6:39 pm
by Roger
brak101 wrote:Is daar iewers meer inligting oor die roep kursus in Virginia wil vrek graag gan ma in planttyd.
www.facebook.com/utsa123
Re: jakals jag kursus
Posted: Mon Nov 03, 2014 6:46 pm
by brak101
Baie dankie
Re: jakals jag kursus
Posted: Tue Nov 04, 2014 10:20 am
by Evert.243
Sodra iemand weet van n kursus in die Noord-Kaap laat weet my ook Asb
Re: jakals jag kursus
Posted: Thu Nov 27, 2014 5:40 pm
by kalahari harry
Evert.243 wrote:Sodra iemand weet van n kursus in die Noord-Kaap laat weet my ook Asb
Daar gaan vroeg in 2015 een deur tubby mulder gehou word in upington
Re: jakals jag kursus
Posted: Thu Nov 27, 2014 5:47 pm
by Francois Marais
Tubby?
Wonner of dit dieselle ou is wat ek ken.
Mooi loop
Francois
Re: jakals jag kursus
Posted: Thu Nov 27, 2014 6:00 pm
by Jassie
Dagsê Harry
Waar bied die ou dit aan- het julle al 'n plek?
Groete
JAS
Re: jakals jag kursus
Posted: Thu Nov 27, 2014 6:05 pm
by kalahari harry
Sal seker by rpo kantore wees hulle reel dit en laat weet ons deer boerevereniging
Groete sarel
Re: jakals jag kursus
Posted: Thu Nov 27, 2014 6:08 pm
by cassie_calvinia
Re: jakals jag kursus
Posted: Fri Nov 28, 2014 4:56 am
by Geno
Tubby sê jy...
Re: jakals jag kursus
Posted: Tue Jan 06, 2015 3:56 pm
by Freddie101
Wonner of dit n ronde outjie is?
