Page 1 of 1

Hy is nog nie klaar met jou nie.

Posted: Mon Mar 11, 2019 8:58 pm
by theedge
Jakobus 1:3

‘omdat julle weet dat die beproewing van julle geloof lydsaamheid bewerk.’

- Dit is dikwels moeilik wanneer ons toetse en beproewinge moet hanteer.
- Maar die Here gebruik selfs die toetse en beproewinge van die lewe.
- Hy neem die dinge waardeur ons gaan om meer van Sy karakter in ons lewens te produseer.
- As jy op die oomblik getoets word, wees bemoedig, Hy is nog nie klaar met jou nie.

Re: Hy is nog nie klaar met jou nie.

Posted: Mon Mar 11, 2019 9:49 pm
by 6mmMusgrave
Baie dankie my vriend het dit regtig nodig gehad. Amen

Re: Hy is nog nie klaar met jou nie.

Posted: Tue Mar 12, 2019 6:37 am
by jdpretorius
Dankie
Amen

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

Re: Hy is nog nie klaar met jou nie.

Posted: Wed Mar 13, 2019 5:19 pm
by partner
Groot dankie vir dagstukkie. Waardeer elke 1.