Page 1 of 1

Vinnige Maandag wegbreek...

Posted: Mon Mar 04, 2019 10:26 pm
by Ben Remington
Goeie naand...

Ek en Myburgh het 'n lekker Maandagmiddag saam in die veld deurgebring. Hy het die jong ram geskiet met die .223 in 'n redelike sterk dwarswind met 55gr Sierra Gameking loodpunt. Die man smile nog net so breed soos met sy eerste dier 5 jaar gelede... Dit bly goue oomblikke saam met die jongspan. Hier is paar fotos.

Groetnis

Re: Vinnige Maandag wegbreek...

Posted: Mon Mar 04, 2019 11:17 pm
by Flip Nel
Julle het klaarblyklik nie iets soos blou maandae nie, baie geluk.

Re: Vinnige Maandag wegbreek...

Posted: Tue Mar 05, 2019 7:19 am
by joe rocket
Lekker Ben, hoeveel bokke het Myburgh al bokveld toe gestuur? Mooi ram die.

Re: Vinnige Maandag wegbreek...

Posted: Tue Mar 05, 2019 8:02 am
by ruaanb
Alte lekker!

Re: Vinnige Maandag wegbreek...

Posted: Tue Mar 05, 2019 4:26 pm
by partner
Pragtig en baie geluk.

Re: Vinnige Maandag wegbreek...

Posted: Wed Mar 06, 2019 8:32 am
by Vlakvark Soldaat
Flip nel wrote:Julle het klaarblyklik nie iets soos blou maandae nie, baie geluk.
Hahaha, dis die skerpste comment vir die week!