Page 1 of 1
Smartrest Hyperpod bipod
Posted: Thu Feb 28, 2019 8:21 am
by Geno
More julle.
Ons het 'n reuse special op die Smartrest Hyperpod bipod.
Die bipod is perfek vir die stapjagter en laat jou toe om vanaf lĂȘ tot sit en kniel posisie te skiet.
Kyk gerus na die video.
http://www.youtube.com/watch?v=MR71ou2RLwQ
R750.00 koerier binne RSA ingesluit.
Bestellings kan per epos of whatsapp geplaas word.
geno@ggvarminting.co.za
0825354100
Groete
Geno
Re: Smartrest Hyperpod bipod
Posted: Thu Feb 28, 2019 8:35 am
by PWV
Werklik 'n gawe stuk gereedskap!!
Re: Smartrest Hyperpod bipod
Posted: Thu Feb 28, 2019 9:10 am
by Frederik
Lekker produk goeie prys.
Re: Smartrest Hyperpod bipod
Posted: Thu Feb 28, 2019 9:58 am
by ruaanb
kom hy met die picatinny rail by soos per die video?
Re: Smartrest Hyperpod bipod
Posted: Thu Feb 28, 2019 10:03 am
by Geno
ruaanb wrote: kom hy met die picatinny rail by soos per die video?
Yes
Re: Smartrest Hyperpod bipod
Posted: Thu Feb 28, 2019 4:02 pm
by Gbyleveldt
Dis nou smart. Ek soek een! Sal got WhatsApp
Re: Smartrest Hyperpod bipod
Posted: Thu Feb 28, 2019 9:40 pm
by Morkel
Geno wrote: ruaanb wrote: kom hy met die picatinny rail by soos per die video?
Yes
Hi swaar reel vir my een, remind jou van daai level. Al ingekry?
Tx
Re: Smartrest Hyperpod bipod
Posted: Fri Mar 01, 2019 8:42 am
by sako 30-06
Ek sal twee vat.
Re: Smartrest Hyperpod bipod
Posted: Fri Mar 01, 2019 8:49 am
by LUAN
Maar dan is daar die hyperpod2 wat nog meer veelsydig lyk. Kan jy hulle ook kry Geno?
https://youtu.be/Q-qo6qaYjho
Re: Smartrest Hyperpod bipod
Posted: Fri Mar 01, 2019 9:05 am
by sako 30-06
Ek het self na die Hyperpod II gekyk, maar het net teveel verstellings.
Re: Smartrest Hyperpod bipod
Posted: Fri Mar 01, 2019 12:12 pm
by neef
baie nice ek watsapp nou
Re: Smartrest Hyperpod bipod
Posted: Mon Mar 04, 2019 8:38 am
by Geno
Ek het so paar in voorraad. R2,890.00 elk.
Groete
Re: Smartrest Hyperpod bipod
Posted: Mon Mar 04, 2019 8:50 am
by sako 30-06
Hyperpod is Vrydag bestel en is sopas afgelewer.
Uistekende diens
Re: Smartrest Hyperpod bipod
Posted: Mon Mar 04, 2019 11:11 am
by Philip_R
Geno, is die klein bipod op die video ingesluit?
Re: Smartrest Hyperpod bipod
Posted: Mon Mar 04, 2019 11:43 am
by Geno
Philip_R wrote: Geno, is die klein bipod op die video ingesluit?
Hy is ingesluit ja.
Re: Smartrest Hyperpod bipod
Posted: Tue Mar 05, 2019 4:48 am
by neef
Dankie vir die puik diens. het hom gister ontvang
Re: Smartrest Hyperpod bipod
Posted: Thu Mar 07, 2019 11:32 am
by Philip_R
Dankie Geno, Gister die adres gestuur en die pakkie is sopas by my afgelewer in die kaap. Uitstekende diens.
Re: Smartrest Hyperpod bipod
Posted: Wed Jul 24, 2019 4:51 pm
by Bennie Bester
Baie dankie Geno,
Myne Sondag betaal. Gister in Kuilsrivier afgelewer. Voorwaar puik diens.