Page 1 of 1
Save Your Socks Kamaste in voorraad
Posted: Thu Feb 28, 2019 8:11 am
by Geno
More.
Ons het 'n klompie van hierdie uitstekende kwaliteit leer kamaste in voorraad.
Hulle word in Namibie vervaardig en werk bitter lekker om klitsgras, sand en klippies uit jou skoene te hou.
Ons het vyf grotes.
Small (20-21cm) vir vroue en kinders.
Small-Med(20-21cm) vir kleiner geboude man met skoengrote size 9 +.
Medium (22-24cm) vir die gemiddelde man.
Large (26-27cm) and X-Large (28-29cm) vir die groter geboude man.
Mates verskil so effens na mate die leer verskil.
Mates word geneem tussen enkel en kuit net bo die sokkie rand. Die leer verskil in skakerings van bruin. Ons gebruik net YKK zips in die model met zips.
Ons kleinhandel pryse is R300 vir die met net rekke bo soos links op prentjie en R375 met die rek en zip soos regs op prentjie.
Bestellings kan per epos of whatsapp geplaas word.
geno@ggvarminting.co.za
0825354100
Save Your Socks.jpg
Re: Save Your Socks Kamaste in voorraad
Posted: Thu Feb 28, 2019 9:57 am
by Capt. Yoda
Liew fk wie se enkels meet 29cm
Re: Save Your Socks Kamaste in voorraad
Posted: Thu Feb 28, 2019 10:11 am
by ruaanb
boeingkickstarters
Re: Save Your Socks Kamaste in voorraad
Posted: Thu Feb 28, 2019 10:28 am
by Supacow
Definitief nie manne wat tussen 1&2 gemaak is
Ek dink daars n paar 40+e Rowlands daarbuite
Re: Save Your Socks Kamaste in voorraad
Posted: Thu Feb 28, 2019 10:33 am
by Toyrsi
Capt. Oblivious wrote:Liew fk wie se enkels meet 29cm
Jy het duidelik nog nie van ons Boer seuns hier in die Kalahari gesien nie

Re: Save Your Socks Kamaste in voorraad
Posted: Thu Feb 28, 2019 10:49 am
by win270
Capt. Oblivious wrote:Liew fk wie se enkels meet 29cm
Dis vir die jagters wat moet vinnig kan weghardloop.

Re: Save Your Socks Kamaste in voorraad
Posted: Thu Feb 28, 2019 11:33 am
by JPS
Nee ons hoef nie te hardloop nie ons skop net dood

Re: Save Your Socks Kamaste in voorraad
Posted: Wed Jul 24, 2019 4:51 pm
by andre007
Daai kamaste help vir slangbyt ook, moet net n kortslang wees ;-)
Re: Save Your Socks Kamaste in voorraad
Posted: Thu Jan 09, 2020 7:46 am
by Geno
More.
Ons het nog so klompie van die kamaste beskikbaar. Net betyds vir die steekgras wat nou so lekker na die reën groei.
Re: Save Your Socks Kamaste in voorraad
Posted: Fri Jun 12, 2020 7:45 am
by bush hat
More Geno,
Het jy nog van hierdie kamaste in voorraad ?
groete,
Barry
Re: Save Your Socks Kamaste in voorraad
Posted: Fri Jun 12, 2020 8:51 am
by Geno
More Barry. Yes ons het 'n klomp in stock.
Save Your Socks Kamaste in voorraad
Posted: Fri Jun 12, 2020 3:01 pm
by Theunodb
Re: Save Your Socks Kamaste in voorraad
Posted: Fri Jun 12, 2020 9:28 pm
by Vasbrand
Geno ek en Apie soek asb n stel.
Apie sal n L vat.
Sal n XL vir my pas??
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Re: Save Your Socks Kamaste in voorraad
Posted: Thu Mar 30, 2023 7:26 am
by Geno
More! Ons het weer so klompie kamaste ingekry.
Medium, Large en X-Large.
Almal het die zip op die kant.
R400 per paar.
geno@ggvarminting.co.za
0825354100
Re: Save Your Socks Kamaste in voorraad
Posted: Thu Mar 30, 2023 7:31 am
by win270
Kan jy dalk paar foto's plaas, Eugene? Van watter tipe materiaal is hulle gemaak? Is hulle ook effens "rekbaar" in die omtrek?
Re: Save Your Socks Kamaste in voorraad
Posted: Thu Mar 30, 2023 7:34 am
by Geno
win270 wrote: Thu Mar 30, 2023 7:31 am
Kan jy dalk paar foto's plaas, Eugene? Van watter tipe materiaal is hulle gemaak? Is hulle ook effens "rekbaar" in die omtrek?
Al die info is in die eerste post hier bo, maar hier is dit weer:
Ons het 'n klompie van hierdie uitstekende kwaliteit leer kamaste in voorraad.
Hulle word in Namibie vervaardig en werk bitter lekker om klitsgras, sand en klippies uit jou skoene te hou.
Ons het 3 groottes tans.
Medium (22-24cm) vir die gemiddelde man.
Large (26-27cm) and X-Large (28-29cm) vir die groter geboude man.
Mates verskil so effens na mate die leer verskil.
Mates word geneem tussen enkel en kuit net bo die sokkie rand. Die leer verskil in skakerings van bruin. Ons gebruik net YKK zips in die model met zips.
Re: Save Your Socks Kamaste in voorraad
Posted: Thu Mar 30, 2023 8:26 am
by win270
Baie dankie vir plaas van foto's. Om een of ander rede kan ek hierdie "thread" slegs sien vanaf 30 Maart 2023 se plasing en meer onlangs.