Page 1 of 1

Hulp met 243 Win koeel.

Posted: Tue Feb 26, 2019 12:40 pm
by HJA
Goeie middag,

Ek wil graag hoor of n 100gr Hornady SPBT sal stabiliseer in n 1-10 twist Musgrave geweer.
Ek skiet tans 87gr V-max maar wil die 100gr probeer.
Ek het baie jare terug die 100 gr geskiet maar het die voldoende lading ontwikkeling gedoen nie.
Ek wil baanskiet doen met hulle maar ook n springbok of blesbok skiet.
Die v max mors kwaai vir blad skote.

Enige raad sal waardeer word

Dankie
Henk

Re: Hulp met 243 Win koeel.

Posted: Tue Feb 26, 2019 1:31 pm
by ruaanb
Stability
Input Data
Caliber: 0.243 in Bullet Weight: 100.0 gr
Bullet Length: 1.057 in Plastic Tip Length: 0.000 in
Muzzle Velocity: 2900.0 ft/s Barrel Twist: 10.0 in
Temperature: 29.0 °C Pressure: 1016.00 mb
Output Data
Stability: 1.507
26-Feb-19 04:33, JBM/jbmstab-5.1.cgi

EDIT: Lyk of dit mooi sal werk daar in die NoordKaap.