Brno mod 2 22lr magasyn ontvanger
Posted: Mon Feb 25, 2019 10:04 pm
Naand julle,
My lisensie vir 2e handse .22 is uiteindelik goedgekeur. Toe ek gekoop het het ek onkundig gedink dit kort net 'n magasyn wat ek solank aangeskaf het maar toe ek uiteindelik wapen kan gaan haal sien ek die hele area waar magasyn ontvang word is leeg.. Geen ontvanger of knip nie.
Die parte word volledig op cz se webtuiste aangedui, het enige van julle dalk 'n verwysing vir iemand in SA wat in CZ parte handel dryf en die moeite werd is om te nader?
Groete,
Halvar
Sent from my SM-P605 using Tapatalk
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201902 ... f30751.jpg[/IMG]