Page 1 of 1

Myburgh se afskop vir 2019...

Posted: Sun Feb 17, 2019 8:43 am
by Ben Remington
Goeie môre...

Die Kalahari het sporadies lekker reën gekry, vir party manne die eerste vir 2019 en ander nog nie 'n druppel nie.
Ek was bevoorreg om 2019 saam Myburgh te kon afskop ....eerste een vir die jaar. Hy het die mooi Zebra vir 'n familielid geskiet vir die vel. Elke keer saam met Myburgh in die veld voel nog vir my asof dit die eerste keer is en die voorreg vir my bly groot...

Groetnis

Re: Myburgh se afskop vir 2019...

Posted: Sun Feb 17, 2019 9:12 am
by ruaanb
netjies jong man!

Re: Myburgh se afskop vir 2019...

Posted: Sun Feb 17, 2019 9:53 am
by Williel
Baie mooi pajamadonkie en lyk of daai vel baie mooi skoon is sonder merke. Gelyk Myburgh.

Re: Myburgh se afskop vir 2019...

Posted: Sun Feb 17, 2019 11:12 am
by joe rocket
Netjies Ben het julle die wit en swart steak apart verpak?

Re: Myburgh se afskop vir 2019...

Posted: Sun Feb 17, 2019 7:18 pm
by Frederik
Baie netjies die is die mooiste trofee foto vir 2019 sover.

Re: Myburgh se afskop vir 2019...

Posted: Mon Feb 18, 2019 7:06 am
by Vlakvark Soldaat
Daarsy, en so is ons almal offisieel jaloers! Well done Ben en Myburgh.

Re: Myburgh se afskop vir 2019...

Posted: Mon Feb 18, 2019 8:16 am
by win270
Mooi geskiet, Myburgh! Daardie vel gaan 'n pronkstuk wees.

Re: Myburgh se afskop vir 2019...

Posted: Mon Feb 18, 2019 8:27 am
by Geno
Geluk Myburgh!

Re: Myburgh se afskop vir 2019...

Posted: Mon Feb 18, 2019 2:21 pm
by Plaashaas
Baie mooi. Geluk jongman!

Re: Myburgh se afskop vir 2019...

Posted: Mon Feb 18, 2019 3:58 pm
by partner
Dankie vir die deel Ben en geluk met Myburgh se mooi skiet soos altyd.

Re: Myburgh se afskop vir 2019...

Posted: Mon Feb 18, 2019 4:46 pm
by Ben Remington
Baie dankie aan almal ;D