Page 1 of 1

Waterval safaris jagte beskikbaar paket.

Posted: Wed Feb 06, 2019 12:08 pm
by william007
Goeie dag
Hier is so saam gestelde paket om te jag vir 4 manne.
Die Paket kan nie verander word nie.

Datum wat beskikbaar is 18 tot 21 Julie 2019.

jag paket bestaan uit.
4 jagters. 3 nagte. Ingesluit- slag,middag ete,koelkammer,jag bakkie,gids,hout. selfsorg

Uit gesluit- oggend ete,aand ete,drink goed,ys,voledig slag,vleis werk.

4x Rooibokke.
4x vlakvarke.
2x Gemsbokke
2x springbokke.

Totaal R33 400. btw uit gesluit.

Jag sal geboek wees as daar n deposito betaal is.
Kan my mail by william@botlierskopstudgame.co.za vir enige vra en reels van jag en hoe gejag word ens.



Jag paket no 2.
Datum gejag word. 1- 4 Aug 2019

4x jagters. 3 nagte. ingesluit, slag ,jag bakkie,koelkammer,hout,gids. selfsorg
uit gesluit, oggend ete,middag ete,aand ete,vleisvewerking,ys,drinkgoed.

2x koedoe koeie
2x vlakvarke
2x rooibokke.

Totaal R24 400. btw uit gesluit.

Meer inligting kan julle my mail.

Groete.

Re: Waterval safaris jagte beskikbaar paket.

Posted: Wed Feb 13, 2019 11:20 am
by william007
Goeie dag
Hier nog so paket vir 25 April tot 28 April. 4 jagters. 3 nagte.
akkomodasie sluit in. jag bakkie,slag,hout,koelkammer,voledige jag huis.
4x Gemsbokke.
4x springbokke.
Totaal. R31 500.

Of kan paket vat van.
8x springbokke
4x rooibokke.
Totaal R22 200.

Re: Waterval safaris jagte beskikbaar paket.

Posted: Wed Feb 27, 2019 11:19 am
by william007
Goeie dag
Ek het n voorsit springbok jag.
min 4 persone / max 8 persone.
Akkomodasie R800 pppd. Sluit in - hout , koelkammer,slag,bakkie,jag fooi.
Springbokke R900 per bok.
Dit sal meeste voorsit jag wees en nie bakkie jag nie.

Re: Waterval safaris jagte beskikbaar paket.

Posted: Mon Mar 11, 2019 8:34 am
by william007
Ons kan die springbokke R40 per kg ook maak.

Re: Waterval safaris jagte beskikbaar paket.

Posted: Wed Mar 20, 2019 7:01 am
by william007
Goeie dag
Springbok jag is vol geboek
Baie dankie.