Page 1 of 1
50kva generator
Posted: Tue Feb 05, 2019 12:30 pm
by bullseye
Manne ek soek raad asseblief wat is n tweedehanse generator 50kva werd wat kan ek vra werk nog baie mooi wil net generator verkoop nie die enjin nie enjin onklaar Dit is n Morelli motori generator ek orals gekyk maar kan nie sekerheid kry oor tweedehandse waarde nie sal waardeer as iemand kan help
GroeteBullseye
Re: 50kva generator
Posted: Tue Feb 05, 2019 4:34 pm
by WSM
Middag Bullseye
Ek is nie seker hoe groot jy nodig het nie maar ek weet van 'n bitter netjiese 25kva genset wat slegs 89ure gedoen het in Kuruman - my pa het hom nuut gekoop, en met die plaas wat verkoop is staan hy net.
Indien jy belangstel kan jy hom kontak by 08twee4501nul77
Mooi dag
Re: 50kva generator
Posted: Tue Feb 05, 2019 5:36 pm
by bullseye
Dankie Wsm maar ek wil eers myne verkoop maar 25-30 kva sal werk vir my die 50kva het ek nie meer nodig nie te groot en gebruik te veel diesel