Skoonmaak van slot ?
-
Louw123
- Full Member

- Posts: 119
- Joined: Fri May 13, 2011 9:39 pm
Skoonmaak van slot ?
Naand sê manne.
Kan iemand my asb reg help met die slot se skoonmaak.
Wat moet ek doen ?
Luister graag na julle raad.
Groete.
Kan iemand my asb reg help met die slot se skoonmaak.
Wat moet ek doen ?
Luister graag na julle raad.
Groete.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Skoonmaak van slot ?
Gebruik 'n vloeistof wat olie verwyder. Brake of engine cleaner werk gewoonlik goed en blaas al die gemors uit die slagpengat.
Ek smeer my slotte met grafiet, synde olie taai word en stof aantrek.
Ek smeer my slotte met grafiet, synde olie taai word en stof aantrek.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Louw123
- Full Member

- Posts: 119
- Joined: Fri May 13, 2011 9:39 pm
Re: Skoonmaak van slot ?
Hallo Tripotmvr.
Wat is die grafiet en waar word dit gekry.?
Seker dom vraag die , kan ek grease aan spring smeer of nie.
Wat is die grafiet en waar word dit gekry.?
Seker dom vraag die , kan ek grease aan spring smeer of nie.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Skoonmaak van slot ?
Grafiet is 'n poeier (vorm van koolstof) en kan by sekere hardeware verkry word. Ek het 'n 2kg houer by Senwes gekoop wat vir planters gebruik word. Dit is miskien growwer as ander, maar werk dood dollies vir my doel. Min is nodig om smering te gee. Vermy ghries en olie daar. Ghries kan op die nokke van die slot gesit word waar hoë druk voorkom.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Skoonmaak van slot ?
As jy gereeld die slot gaan skoonmaak kan jy klein bietjie olie op die spring gebruik. Met "grease" gaan die stof aanpak en veroorsaak dat jou slagpen nie glad gaan werk nie.
Die beste is, haal jou slot gereeld uitmekaar en maak skoon.
Die beste is, haal jou slot gereeld uitmekaar en maak skoon.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
Louw123
- Full Member

- Posts: 119
- Joined: Fri May 13, 2011 9:39 pm
Re: Skoonmaak van slot ?
Baie dankie vir die raad.
Nou kan ek vanaand lekker slaap.
Groete
Louw.
Nou kan ek vanaand lekker slaap.
Groete
Louw.
-
Maroelas
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Re: Skoonmaak van slot ?
Ek hou nogal van hierdie channel op YouTube. Hier is 'n ice skoonmaak video waarin hy oor die slot ook praat:
https://youtu.be/-WRO17sk_dI
https://youtu.be/-WRO17sk_dI
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Skoonmaak van slot ?
Kyk vir grafiet vir slotte by jou hardeware winkel lekker fein want dit moet vir slotte werk, ek weet Yale en BBL het grafiet in klein houers vir slotte
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Skoonmaak van slot ?
Brake cleaner is 'n wenner!
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1185
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Skoonmaak van slot ?
Maak brake cleaner nie die "blueing" seer nie ?
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Skoonmaak van slot ?
My ou RSA se slot is nie geblou nie, maar die Mauser sin wel. Kon nog nie agterkom dat dit afgaan nie.heywillie wrote:Maak brake cleaner nie die "blueing" seer nie ?
Groetnis!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Skoonmaak van slot ?
Daardie grafiet is net eina duur. Ek het lank gelede 'n spuitblikkie grafiet gehad wat baie oulik gewerk het. Sien dit nie meer op rakke nie.Hein (Haan) wrote:Kyk vir grafiet vir slotte by jou hardeware winkel lekker fein want dit moet vir slotte werk, ek weet Yale en BBL het grafiet in klein houers vir slotte
Sent from my iPhone using Tapatalk
Landbougrafiet het my R80 vir 2kg gekos.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Skoonmaak van slot ?
Gaan terug koperasie toe, graphite spray gebruik ons op die planter se plate...tripodmvr wrote:Daardie grafiet is net eina duur. Ek het lank gelede 'n spuitblikkie grafiet gehad wat baie oulik gewerk het. Sien dit nie meer op rakke nie.Hein (Haan) wrote:Kyk vir grafiet vir slotte by jou hardeware winkel lekker fein want dit moet vir slotte werk, ek weet Yale en BBL het grafiet in klein houers vir slotte
Sent from my iPhone using Tapatalk
Landbougrafiet het my R80 vir 2kg gekos.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Skoonmaak van slot ?
Spanjaard graphite spray
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Skoonmaak van slot ?
Dankie, menere. Sal gaan loer.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1185
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Skoonmaak van slot ?
Ek sien Builders verkoop ook van dit (Yale produk). Twee botteltjies vir R140. 15gram elktripodmvr wrote:Daardie grafiet is net eina duur. Ek het lank gelede 'n spuitblikkie grafiet gehad wat baie oulik gewerk het. Sien dit nie meer op rakke nie.Hein (Haan) wrote:Kyk vir grafiet vir slotte by jou hardeware winkel lekker fein want dit moet vir slotte werk, ek weet Yale en BBL het grafiet in klein houers vir slotte
Sent from my iPhone using Tapatalk
Landbougrafiet het my R80 vir 2kg gekos.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
