Page 1 of 1

Wees ‘n voorbeeld vir die gelowiges

Posted: Mon Jan 21, 2019 9:56 pm
by theedge
1 Timòtheüs 4:12

‘Laat niemand jou jonkheid verag nie, maar wees ‘n voorbeeld vir die gelowiges in woord, in wandel, in liefde, in gees, in geloof, in reinheid.’

- Ek en jy het ‘n doel en plan wat ons moet vervul.
- Ons moet soos skynende ligte wees en voorbeelde wees vir almal om ons.
- Of jy oud of jonk is laat Sy lig deur jou skyn.
- Sy lig wat deur ons skyn, kan die wêreld waarin ons leef, verander.

Re: Wees ‘n voorbeeld vir die gelowiges

Posted: Tue Jan 22, 2019 6:10 am
by EtienneA
Dankie hiervoor

Re: Wees ‘n voorbeeld vir die gelowiges

Posted: Tue Jan 22, 2019 7:04 am
by Joe13
Baie dankie, dit is mooi woorde

Re: Wees ‘n voorbeeld vir die gelowiges

Posted: Tue Jan 22, 2019 7:42 am
by 6mmMusgrave
Baie dankie oom. Amen

Re: Wees ‘n voorbeeld vir die gelowiges

Posted: Tue Jan 22, 2019 7:58 am
by Basie2



Sent from my iPad using Tapatalk

Re: Wees ‘n voorbeeld vir die gelowiges

Posted: Tue Jan 22, 2019 8:20 am
by Ds J
Om by te voeg:

2 Kor 4:6-11: 

"Want God wat gesê het dat daar uit duisternis lig moet skyn—dit is Hy wat in ons harte geskyn het om die verligting te bring van die kennis van die heerlikheid van God in die aangesig van Jesus Christus. 

Maar ons het hierdie skat in erdekruike, sodat die voortreflikheid van die krag van God mag wees en nie uit ons nie. 
 
In alles word ons verdruk, maar ons is nie terneergedruk nie; ons is verleë, maar nie radeloos nie; vervolg, maar nie verlate nie; neergewerp, maar nie vernietig nie. 

Gedurig dra ons die doding van die Here Jesus in die liggaam om, sodat ook die lewe van Christus in ons liggaam openbaar kan word. 

Want altyd word ons wat lewe, oorgelewer in die dood om Jesus wil, sodat ook die lewe van Jesus in ons sterflike vlees openbaar kan word." 

Re: Wees ‘n voorbeeld vir die gelowiges

Posted: Thu Jan 24, 2019 4:11 pm
by partner
Dankie vir mooi boodskap.

Re: Wees ‘n voorbeeld vir die gelowiges

Posted: Thu Jan 24, 2019 6:45 pm
by 6.5/284Norma
Halleluja!!!!!!!!!!!!