Page 1 of 1

Trueworx Teleskoop Ringe NOU BESKIKBAAR!

Posted: Mon Jan 14, 2019 10:07 am
by Geno
Diameter en hoogte van picatinny rail top tot ring senter.
25mm / 20.5mm
30mm / 23.2mm
34mm / 25.8mm
40mm / 29.5mm

7075 aluminium
Windage adjustable, so gewere met skewe rail skroewe gaan nie jou teleskoop se erector onder spanning sit om te zero nie.
25,30 en 34mm kos R2300
40mm kos R3000

Groete
Geno
geno@ggvarminting.co.za
0825354100

Image

Image

Image

Image

Re: Trueworx Teleskoop Ringe NOU BESKIKBAAR!

Posted: Mon Jan 14, 2019 10:17 am
by Jaco v Zyl
Baie netjies en goeie prys.

Re: Trueworx Teleskoop Ringe NOU BESKIKBAAR!

Posted: Mon Jan 14, 2019 12:18 pm
by Mellies
Baie smart!!

Met n vleisie...

Re: Trueworx Teleskoop Ringe NOU BESKIKBAAR!

Posted: Mon Jan 14, 2019 12:28 pm
by JohanvB
Geno, wat is 'n teleskoop Erector?

Re: Trueworx Teleskoop Ringe NOU BESKIKBAAR!

Posted: Mon Jan 14, 2019 12:44 pm
by Geno
Dis die gedeelte wat beweeg wanneer jy die turrets draai.
Hy sit teen 'n spring wat hom in plek hou. As jou gate skeef sit en jy kan nie die ringe verstel vir wind nie, sit hy kwaai op een kant. Dit veroorsaak dat hy onder spanning is.

http://bsaguns.co.uk/images/content/optics/scopes_settingup1.jpg

Re: Trueworx Teleskoop Ringe NOU BESKIKBAAR!

Posted: Mon Jan 14, 2019 10:15 pm
by Sangoma (IAN)
Baie nice.
Hoekom is die klampies silver?

Re: Trueworx Teleskoop Ringe NOU BESKIKBAAR!

Posted: Mon Jan 14, 2019 11:01 pm
by joe rocket
Om kostes te bespaar.
Bitter netjies se ringe.

Re: Trueworx Teleskoop Ringe NOU BESKIKBAAR!

Posted: Mon Jan 14, 2019 11:04 pm
by JohanvB
Geno wrote:Dis die gedeelte wat beweeg wanneer jy die turrets draai.
Hy sit teen 'n spring wat hom in plek hou. As jou gate skeef sit en jy kan nie die ringe verstel vir wind nie, sit hy kwaai op een kant. Dit veroorsaak dat hy onder spanning is.

http://bsaguns.co.uk/images/content/optics/scopes_settingup1.jpg
Dankie

Re: Trueworx Teleskoop Ringe NOU BESKIKBAAR!

Posted: Tue Jan 15, 2019 7:20 am
by Lamtjop
Geno, het julle enige planne om ringe te maak wat direk op Tikka se dovetail pas? Die klampies is seker van staal as ek moet raai.

Re: Trueworx Teleskoop Ringe NOU BESKIKBAAR!

Posted: Wed Feb 06, 2019 2:52 pm
by Malan123
Julle kan hierdie ringe maar koop. Puik vakmanskap.

Re: Trueworx Teleskoop Ringe NOU BESKIKBAAR!

Posted: Wed Sep 04, 2019 4:11 pm
by Freddie101
Geno
Hoe stel mens windage op die ringe.. en hoeveel kan hulle stel?

Groetnis freddie

Re: Trueworx Teleskoop Ringe NOU BESKIKBAAR!

Posted: Wed Sep 04, 2019 4:30 pm
by Geno
Oom Freddie.
Hy stel deur die aan kant se moer losser te draai en daie ander kant weer vas. Hy het bitter baie travel. Presies hoeveel, kan ek nie sĂȘ nie, maar dis baie.

Re: Trueworx Teleskoop Ringe NOU BESKIKBAAR!

Posted: Thu Sep 05, 2019 5:46 pm
by Freddie101
Dankie

Sal jou kontak.