Page 1 of 1

jagte beskikbaar op waterval safaris Noord kaap. 2019

Posted: Wed Jan 09, 2019 5:26 pm
by william007
Goeie dag almal.
Voorspoed vir die nuwe jaar, en vir al die boere mag julle goeie reen he en geseend wees met die boerdery.

Ek laat weet net dat 2019 jag seisoen pryslys beskikbaar is vir trofee jagter en biltong jagters.

Kan my mail by william@botlierskopstudgame.co.za.
Of stuur my whapp by 0730145519.

Asb mense ek vra ons nie hier om mekaar af te kraak oor pryse en wie is biltong en wie is trofee jagters nie. As die pryse jou nie pas nie, daar is mos nog jag plase wat ook laat jag. Elke ou het maar sy eie besigheid . Net soos shoprite Chekers PnP ens hulle eie pryse vir goed het.
Baie dankie.
En lekker jag en wees veilig.

Hier is so paar fotos van die akkomodasie.

Re: jagte beskikbaar op waterval safaris Noord kaap. 2019

Posted: Thu Jan 10, 2019 8:38 am
by Wouter Roets
More William

Dit lyk topklas! Kan jy asb vir my julle pryslyste aanstuur na wouter@palkor.co.za toe asb?

Groetnis
Wouter

Re: jagte beskikbaar op waterval safaris Noord kaap. 2019

Posted: Thu Jan 10, 2019 8:39 am
by Malan123
William, stuur asb ook na malanvermaak@gmail.com

Dankie

Re: jagte beskikbaar op waterval safaris Noord kaap. 2019

Posted: Thu Jan 10, 2019 11:52 am
by PWV
William, pryslys vir my ook, asb.
pwvorster@vodamail.co.za

Re: jagte beskikbaar op waterval safaris Noord kaap. 2019

Posted: Thu Jan 10, 2019 12:04 pm
by Blitzzz
Lyk baie netjies, stuur asb jul pryslys na hschoeman991@gmail.com
Dankie


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: jagte beskikbaar op waterval safaris Noord kaap. 2019

Posted: Thu Jan 10, 2019 12:19 pm
by jooste
Lyk baie goed en het ook mooi terugvoer van julle gelees of forum.

Stuur asb vir my jou pryslys na: nicoj@dbsa.org.

Nogmaals baie dankie.

Re: jagte beskikbaar op waterval safaris Noord kaap. 2019

Posted: Thu Jan 10, 2019 12:32 pm
by Maroelas
Dagsê William,

Lyk baie mooi! Stuur asseblief pryslys na roeltru@gmail.com.

Groete,

Re: jagte beskikbaar op waterval safaris Noord kaap. 2019

Posted: Thu Jan 10, 2019 2:42 pm
by Plaashaas
Manne jul sal nie spyt wees nie. Die plaas is pragtig en die manne dra jou op die hande. Jy kan 3 ure van die kamp as wees, as die skoot klap stop daar n trekkertjie wat jou bok laai. Ek dink William steek orals in die veld trekkertjies weg :laugh:

Daar is BAIE bokke.

Re: jagte beskikbaar op waterval safaris Noord kaap. 2019

Posted: Thu Jan 10, 2019 3:43 pm
by skollie
........ en die middag etes (braai) in die jagveld is altyd 'n wenner
Boetie ken sy storie!

Sent from my SM-G965F using Tapatalk

Re: jagte beskikbaar op waterval safaris Noord kaap. 2019

Posted: Thu Jan 10, 2019 4:05 pm
by Xplicitly
Stuur asseblief jul pryslys aan louws.mj@gmail.com.

Sent from my SM-G965F using Tapatalk

Re: jagte beskikbaar op waterval safaris Noord kaap. 2019

Posted: Thu Jan 10, 2019 4:24 pm
by Jaco B
Hi. Stuur asb julle pryslys vir my na
jaco.booysen@hatch.com
Dankie

Re: jagte beskikbaar op waterval safaris Noord kaap. 2019

Posted: Thu Jan 10, 2019 6:55 pm
by WitWillem (Charl)
Stuur asb ook na charl@bateleurcapital.com
Tx
C

Re: jagte beskikbaar op waterval safaris Noord kaap. 2019

Posted: Thu Jan 10, 2019 8:44 pm
by JJV
Hi stuur ook asb na: janjurgvisser@hotmail.com

Dankie!!
JJ


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: jagte beskikbaar op waterval safaris Noord kaap. 2019

Posted: Fri Jan 11, 2019 9:01 am
by william007
Baie dankie manne.
Ek stuur vir julle die pryse.
Skolie en Plaashaas dis lekker om sulke jagters te he wat so baie respek vir die natuur het. Baie dankie julle.
Groete.

Re: jagte beskikbaar op waterval safaris Noord kaap. 2019

Posted: Tue Apr 30, 2019 7:56 am
by william007
Goeie dag Jagters.
Ek wil net laat weet ons het nog so paar biltong jag plekke oop vir Julie en Aug.
Hier is die pryse. Akkomodasie kan jy besluit of jy middag ete wil doen of nie daar is 2 pryse.
Sal ook sien ons akkomodasie sluit als in daar is nie ander kostes nie , behalwe as die persoon iets ekstra soek .
Die eerste dag van aankoms op die plaas en daar word nie gejag nie is dit net R500 pp. dit sluit hout in en slaap ens.

Akkomodasie . 1ste nag R500pppd.
Nie - Jagter R500 pppd.
Nie - Jagter met middag ete by. R700 pppd.
Kinders onder 7 jaar gratis. (sodra kinders jag tel dit as n jagter.)
R1000 pppd. sluit in.slaap vol toegerus huis. Hout.Koelkammer.jag Bakkie.gids.wild uit veld na slag plek.Slag.Middag ete, Skoon maak van huis.

R750 pppd. sluit in. Jag bakkie.gids.Hout.Skoon maak van huis.Koelkammer.
Uit gesluit. Slag. Oggend,Middag,Aand ete.

Uit gesluit. oggend ete. aand ete. sout van vel.trofee slag.boud blad.verwerking van vleis.(Dis uit gesluit by alle akkomodasie)
Daar kan 4 mense slaap in huis en nog 4 mense slaap in tente ook toegerus met bed,komberse,eskom krag.

Prys is vir is slegs vir Biltong jag. Kan manlik en vroulike diere wees soos beskikbaar.

Springbok. R1000 Ram
Springbok. R850 ooi.

Rooibok. R2000. Ram.
Rooibok. R1800. ooi

Gemsbok. R5500

Rooihartbees. R5000

Swartwildebees. R3000

volstruis. R1000

Vlakvark. R800

Blouwildebees Kooie. R4500 eers in einde Julie en Aug beskikbaar.

Koedoe Koeie. R4500.

Alle Pryse sluit BTW uit.

Alle wild wat gejag word sal deur die Gids uit gewys word.
Ons doen nie net springbok jagte nie, daar moet groot wild by gejag word.
Daar word bakkie gejag maar ook grootliks stap jag gedoen.
As DAAR N PERSOON IS WAT ALEEN WIL KOM IS HY WELKOM ONS DOEN 1 JAGTER JAGTE.
Alle reels tel soos bespreek sal word voor die jag.
Deposito betaalbaar om jag te boek.
Daar ook trofee wild beskikbaar vir jag. Op Prys lys.

Vir enige Navra kan julle my Whapp by 0730145519 (sein is baie swak vir bel)
Of my n mail stuur by william@botlierskopstudgame.co.za

Re: jagte beskikbaar op waterval safaris Noord kaap. 2019

Posted: Tue Apr 30, 2019 9:33 am
by Plaashaas
As daar manne is wat bietjie wil jag asof jy op ESPN of youtube is, gaan na boetie toe. Hy behandel jou asof jy die belangrikste Amerikaner is wat duisend dollers betaal. Die plaas is sekerlik een van die mooistes in die land. Die bokke is baie en die etes en verblyf is wereldklas. You get what you pay. Ideaal vir n familie jag.

Re: jagte beskikbaar op waterval safaris Noord kaap. 2019

Posted: Wed May 01, 2019 7:27 am
by william007
Baie dankie Plaashaas , dit is ook altyd lekker om julle hier te he.
so lank die kliente happy is is ons happy.
Groete daar.