Page 1 of 2
Klompie fotos uit Kruger Jan 2019
Posted: Wed Jan 09, 2019 3:23 pm
by Gerhard
Re: Klompie fotos uit Kruger Jan 2019
Posted: Wed Jan 09, 2019 3:26 pm
by Supacow
wragtig pragtig!
Re: Klompie fotos uit Kruger Jan 2019
Posted: Wed Jan 09, 2019 3:35 pm
by FrancoisW
Baie mooi fotos.
Re: Klompie fotos uit Kruger Jan 2019
Posted: Wed Jan 09, 2019 4:52 pm
by Frederik
Mooi fotos met mooi diere netjies.
Re: Klompie fotos uit Kruger Jan 2019
Posted: Wed Jan 09, 2019 8:40 pm
by Arnold
Baie mooi!
Re: Klompie fotos uit Kruger Jan 2019
Posted: Thu Jan 10, 2019 6:35 am
by Gerhard
Ek het baie jakkalse gesien die week teen oor ander besoeke aan die Kruger
Krokedile vang kurpers in die vlak water
Die week het ek ook baie vlak varke gekry maar die bul was die grootste beer by verre gewees, langs die Sabi revier
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Klompie fotos uit Kruger Jan 2019
Posted: Thu Jan 10, 2019 6:52 am
by Ashley
Uitstekende fotos!
Dankie
Re: Klompie fotos uit Kruger Jan 2019
Posted: Thu Jan 10, 2019 6:53 am
by DWB
jy mag maar met die kamera skiet!
Re: Klompie fotos uit Kruger Jan 2019
Posted: Thu Jan 10, 2019 7:25 am
by Maroelas
Baie mooi foto's! Ek het gister bespreek vir so 'n paar nagte in Shingwedzi in Maart.
Watter area was julle?
Re: Klompie fotos uit Kruger Jan 2019
Posted: Thu Jan 10, 2019 7:29 am
by Gerhard
Maroelas wrote:Baie mooi foto's! Ek het gister bespreek vir so 'n paar nagte in Shingwedzi in Maart.
Watter area was julle?
Ek fokus die week in die suide rondom Krokedilbrug
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Klompie fotos uit Kruger Jan 2019
Posted: Thu Jan 10, 2019 7:51 am
by Maroelas
Gerhard wrote:Maroelas wrote:Baie mooi foto's! Ek het gister bespreek vir so 'n paar nagte in Shingwedzi in Maart.
Watter area was julle?
Ek fokus die week in die suide rondom Krokedilbrug
Sent from my iPhone using Tapatalk
Lekker! Goeie area om baie leeus te sien!
Re: Klompie fotos uit Kruger Jan 2019
Posted: Thu Jan 10, 2019 7:54 am
by Gerhard
Leeus was elke dag gesien maar niks spectacular nie, klompie jong mannetjies en wyfies op 200-300m afstande meestal
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Klompie fotos uit Kruger Jan 2019
Posted: Thu Jan 10, 2019 8:30 am
by matewis
Pragtig om Kruger so mooi groen te sien! Baie mooi fotos, dankie vir die deel... net wat die siel nodig het so in die eerste week terug op die wielietjie..
Re: Klompie fotos uit Kruger Jan 2019
Posted: Thu Jan 10, 2019 8:40 am
by .270 Man
Pragtig om sulke mooi fotos te neem
Baie mooi
Re: Klompie fotos uit Kruger Jan 2019
Posted: Thu Jan 10, 2019 9:38 am
by Langeraat
Prag fotos. Ek hou veral van die luiperd. Puik gedoen...
Re: Klompie fotos uit Kruger Jan 2019
Posted: Thu Jan 10, 2019 10:04 am
by Stephan86
Ongelooflike fotos, veral die foto van die krokodil met die vis in sy bek.
Re: Klompie fotos uit Kruger Jan 2019
Posted: Thu Jan 10, 2019 11:57 am
by PWV
Uitstekend, Gerhard. Baie dankie dat jy dit met ons deel!
Re: Klompie fotos uit Kruger Jan 2019
Posted: Thu Jan 10, 2019 9:18 pm
by spekieries
Gerard voorwaar pragtige fotos. Mag ek vra watse kamera en lense gebruik jy?
Re: Klompie fotos uit Kruger Jan 2019
Posted: Fri Jan 11, 2019 6:57 am
by Bigfoot
Great photos Gerhard

Re: Klompie fotos uit Kruger Jan 2019
Posted: Fri Jan 11, 2019 7:44 am
by Gerhard
spekieries wrote:Gerard voorwaar pragtige fotos. Mag ek vra watse kamera en lense gebruik jy?
Dankie,
Ek gebruik n Canon 7D mkii met n 70-200 2.8 lens en x 2 extender
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Klompie fotos uit Kruger Jan 2019
Posted: Fri Jan 11, 2019 8:32 am
by spekieries
Dankie vir die info.
Re: Klompie fotos uit Kruger Jan 2019
Posted: Fri Jan 11, 2019 7:53 pm
by Ashley
Dit vat wraggies "skill" om daardie fotos raak te sien en te neem.
Pragtig.
Re: Klompie fotos uit Kruger Jan 2019
Posted: Fri Jan 11, 2019 8:06 pm
by JJV
Mooi! Raak ook sommer lus om weer slag te gaan. JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Klompie fotos uit Kruger Jan 2019
Posted: Sat Jan 12, 2019 3:45 pm
by Gerhard
Dankie vir al die comments ek sal nog share soos ek kaans kry om fotos te edit...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Klompie fotos uit Kruger Jan 2019
Posted: Mon Jan 14, 2019 5:46 pm
by Gerhard