Page 1 of 1

Help identifiseer asb.

Posted: Fri Dec 21, 2018 8:43 am
by Dolf014
Vriende.

Ek het gister op die geweer af gekom.
Help asb om te identifiseer, maak, kaliber, ouderdom, ens.

Re: Help identifiseer asb.

Posted: Fri Dec 21, 2018 8:44 am
by TOKELOS
Lyk vir my na n snider. Kom ons hoor wat die kenners se

Re: Help identifiseer asb.

Posted: Fri Dec 21, 2018 8:45 am
by Dolf014
..

Re: Help identifiseer asb.

Posted: Fri Dec 21, 2018 11:09 am
by OosKaapJagter

Re: Help identifiseer asb.

Posted: Sun Dec 23, 2018 9:05 am
by airhunter
Wänzle 1854?
Kan jy vasstel of dit n rim fire is?
Die Wänzle was n 13.9mm rimfire.

Re: Help identifiseer asb.

Posted: Sun Dec 23, 2018 12:48 pm
by THOMAST
Lyk soos 'n Trapdoor Enfield

Re: Help identifiseer asb.

Posted: Sun Dec 23, 2018 1:02 pm
by tripodmvr
THOMAST wrote:Lyk soos 'n Trapdoor Enfield
+1 My gevoel ook.

Re: Help identifiseer asb.

Posted: Sun Dec 23, 2018 1:10 pm
by THOMAST
Ek dink dit was die aanvanklike oorgang van swartkruit voorlaaiers na 'n agterlaaier, maw. 'n patroon is gelaai van die kamer se kant af. Die oorsproklike "Tower Muskets" is omskep deur die byvoeging van die blok op 'n skarnier wat 'n slagpen bevat.
Sal 'n lisensie benodig, want hy is streng gesproke nie meer 'n voorlaaier nie.
Ek dink die kaliber was .577"

Help identifiseer asb.

Posted: Sun Dec 23, 2018 1:26 pm
by Rudi Fischer
577 Snider

//uploads.tapatalk-cdn.com/20181223/190f7ffcba8fffec4acfb6dcce30d45c.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20181223/d25735ece3a67f3363c8f6f637b91f21.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20181223/793f90c0ab88f07f18adf9430feeef54.jpg

Re: Help identifiseer asb.

Posted: Sun Dec 23, 2018 2:28 pm
by tripodmvr
Hierdie is moontlik n moderne kopie van die Springfield Trapdoor van 1873.
Springfield Trapdoor.jpg

Re: Help identifiseer asb.

Posted: Sun Dec 23, 2018 2:35 pm
by OosKaapJagter
Hier is 'n video wat mooi illustreer hoe daardie kettie skiet.

https://www.youtube.com/watch?v=HD0JQnokwu0