Page 1 of 1

Te ruil: Webly .455 Rewolver en 6.35 Astra pistool

Posted: Thu Dec 13, 2018 11:11 am
by knipmes
Namens n vriend: Albei wapens in n redelike toestand. Nie geroes, ens nie Die Webly kan darem help as dinge moeilik raak en die Astra kan jy kerk toe dra
Vriend sal ruil vir 2 pakkies 30-06 180gr Pro Amm patrone vir albei die wapens
Hy woon in Pretoria Skakel hom by 082 3426309