Mouflon jag in CZ
Posted: Thu Nov 29, 2018 12:51 pm
Goeie dag
Ons het so biekie die koue gaan aan vat daar in czeck , het wild bore en mouflon gaan jag.
Glad nie maklik as jy nie gewoond is aan koud kry nie. Die sneeu maak dit nie baie maklik nie. Maar was n wonderlike jag gewees. En ongelooflike ervaring gewees.
Geweer was blazer 30-06 180gr RWS . skote was nooit verder as 100m gewees nie.