Page 1 of 1
.270 Mossberg s335 gebruik met 130gr het enige iemand die min en max
Posted: Sat Oct 22, 2011 7:09 pm
by mosselv
.270 Mossberg s335 gebruik met 130gr het enige iemand die min en max
Re: .270 Mossberg s335 gebruik met 130gr het enige iemand die min en max
Posted: Sat Oct 22, 2011 7:17 pm
by James Wilson
Mosselv, min of maks spoed of die min en maks druk of die min en maks lading volgens jou geweer se mates of die min en maks lading volgens Somchem se boekkie?
gee so klein bietjie meer info
Re: .270 Mossberg s335 gebruik met 130gr het enige iemand die min en max
Posted: Sat Oct 22, 2011 8:01 pm
by mosselv
hulle gee dit nie in die boekie aan nie ons wil maar net n paar skote more by die skiet baan gaan skiet en ons s355 is klaar so ons vat net n kaans en hoop iemant het al met 335 gelaai en kan ons n lading gee
Re: .270 Mossberg s335 gebruik met 130gr het enige iemand die min en max
Posted: Sun Oct 23, 2011 3:41 pm
by James Wilson
kom ons probeer iets: van watter maak 130grn praat jy?
die Somchem boekkie gee wel n kruit massa aan as min en maks, as dit is waarvan jy praat: in die ou boekkie is dit soos volg: min: 46.8grn maks: 52grn maar in die nuwe boekkie verskil die resultate met tot met tot 400f/s.
ek vra maar weer of jy nie meer info kan gee nie?