Geweer skoonmaak
Posted: Tue Nov 20, 2018 9:53 am
Ek het tot dusvêr nog net monolithics uit my jag gewere geskiet, maar is besig om oor te skakel na Hornaday se ELD-X punte.
Sou julle reken dat ek die loop op 'n sekere manier moet "skoonmaak" voor ek met die loodkern punte begin skiet ?
Ek maak my gewere normaalweg met Boretech copper remover (elke 30-50 skote) en Isosso borepaste (elke 100-150 skote) skoon.
Ek staan by vir enige raad.
Dankie