'n Vraag vir die manne wat nagsig gebruik.
-
Jakkals
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Tue Jul 16, 2013 8:51 pm
'n Vraag vir die manne wat nagsig gebruik.
Enige voorstelle vir 'n nagsig spotting scope om jakkalse mee te soek wat 'n groot field of view het en waarmee mens ver sal kan sien.
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: 'n Vraag vir die manne wat nagsig gebruik.
hoekom wil jy 'n spotting scope he, as jy hom optel moet jy nog steeds wit lig gebruik om hom te skiet, kinda defeats the purpose, tensy jy moer goed is op bewegende teikens. Kry vir jou 'n nagsig scope of nitesite en doen alles wat dit vir jou bied. As jy rond kyk is daar heelwat ouens wat oorskakel na thermal, of van nitesite upgrade ne nagsig scopes toe, en hulle nagsig op die mark sit, of as jy die geld het, gaan reguit nagsig of thermal toe. Een tip wat ek jou kan gee, die lig bronne op ATN en Pulsar is OK vir varke skiet, maar pateties vir jakkalse, budget vir 'n ordentlikke ir flits.
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
-
Jakkals
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Tue Jul 16, 2013 8:51 pm
Re: 'n Vraag vir die manne wat nagsig gebruik.
Ek het nite site eagle waarmee ek skiet maar die field of view is nie baie groot nie en ek gebruik LF 170mm met IR lens om mee lig te maak. Bietjie ongemaklik om heeltyd met jou geweer se scope te moet soek.
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: 'n Vraag vir die manne wat nagsig gebruik.
Die Eagle het mos 'n 3.5" screen wat op jou scope pas
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.