BASA skietdag 24 November 2018
Posted: Thu Nov 01, 2018 3:44 pm
Ons volgende skietdag is die 24st November 2018 die skiet tel vir die eerste punte van 2019 en almal is welkom. Mans, dames juniors en enige kaliber jy gaaan net nie kan deelneem teen ander met kleiner kaliber as 9.3 nie behalwe vir die juniors.
Fred Everett Skietbaan - Bronkhorstspruit
Dan in die moeilike finansiele tye het ons dit goed gedink om ons familie lidmaatskap meer te adverteer R1215.00 per jaar vir jou en familie. Jy lees reg vir daardie bedrag kan jy jou vrou en kinders deel wees van die CHASA groep onder BASA. Dink ons het wel 'n perke op aantal kinders en vrouens behalwe as jy Zuma is het jy seker nie 7 vrouens nie.
Ons lede gelde is nou weer betaal baar tot einde November vir die 2019 jaar
Volwasse lid R810
Juniors onder 21 R430
Veterans ouer as 60 R430
Familie lidmaadskap R1215
Gelde vir die skietdag Lede R150, juniors en veterans R75
Nie lede R300 Seniors en Juniors en veterane R150
Ons gaan skiet daarna lekker braai en kuier en ook ons jaarlikse Veiling hou.
Daar is jagte, messe jag toebehore en nog meer te koop daardie dag.
Bring stoel en braai vleis asook 'n boks vol lekekr koue goed, daar sal kos en koeldranke deur die dag verkoop word.