Page 1 of 1
Dewetsdorp 2man veldskiet kompetisie 3nov
Posted: Mon Oct 29, 2018 11:10 pm
by Topcat
Veldskiet kompetisie met baie jagpakette te wen en ander pryse.
Pm my of die nommer op die foto.
Jammer vir laat kennis gee.
IMG-20181018-WA0008.jpeg
Sent from my LG-H870 using Tapatalk
Re: Dewetsdorp 2man veldskiet kompetisie 3nov
Posted: Tue Oct 30, 2018 8:18 am
by Topcat
Laat inskrywings sal ook aanvaar word tot vrydag 2nov. Hoop om n paar jaracal manne daar te sien.!!
Sent from my LG-H870 using Tapatalk
Re: Dewetsdorp 2man veldskiet kompetisie 3nov
Posted: Fri Nov 02, 2018 2:58 pm
by TOKELOS
Topcat, is jy self van Blikkiesdorp?
Re: Dewetsdorp 2man veldskiet kompetisie 3nov
Posted: Fri Nov 02, 2018 5:26 pm
by Topcat
Blikkiesdorp...

As jy van dewetsdorp praat ja!
Sent from my LG-H870 using Tapatalk
Re: Dewetsdorp 2man veldskiet kompetisie 3nov
Posted: Mon Nov 05, 2018 1:19 pm
by TOKELOS
Topcat wrote:Blikkiesdorp...

As jy van dewetsdorp praat ja!
Sent from my LG-H870 using Tapatalk
Seker dan maar net die ouer geslag wat na blikkiesdorp verwys!
Ou voertuig registrasienommer was OBD = (O Blikkies Dorp)