Page 1 of 1
Taksidermie hulp
Posted: Thu Oct 20, 2011 11:03 am
by Frikkiedbr
Goeie Dag Manne en dames,
Ek wil graag die leer, as sal dit waardeer as iemand my kan help met 'n nommer of adres.
Gooi 'n mail of pm my asseblief.
Ek is in Kemptonpark.
Dankie
Groete
Stadsjapie
Re: Taksidermie hulp
Posted: Fri Oct 21, 2011 8:42 am
by Henk01
Frikkie, ek verstaan glad nie jou versoek nie?

Re: Taksidermie hulp
Posted: Fri Oct 21, 2011 8:43 am
by Geno
Frikkie,
Wil jy Taksidermie werk leer?
Re: Taksidermie hulp
Posted: Fri Oct 21, 2011 11:51 am
by Frikkiedbr
Yip ek wil dit graag leer doen.
Ek sall betaal, soos alles in die lewe, hoes s? die wet van Transvaal

Re: Taksidermie hulp
Posted: Fri Oct 21, 2011 12:01 pm
by Henk01
Ah Frikkie,
Nou verstaan ek
Soos ek die ding het is dit nogal n redelike leerskool, beste raad sal wees dat jy iemand kontak wat dit doen en dalk bietjie tyd afknyp en saam hulle werk vir n week of so.
Re: Taksidermie hulp
Posted: Fri Oct 21, 2011 12:17 pm
by Frikkiedbr
Hello Henk,
Ek weet, ek wou dit gedoen het en daai manne wil nie sommer mens leer nie.
Ek het lank gesoek na werk en wou dit gedoen het.
Ek het nou werk maar sal dit graag wil leer doen,
Daar is niks fout met my hande nie en ek hou daarvan om met hulle te werk.
Daar is baie tyd wat mens in daai werk in sit en weet dit is nie maklik nie.
Soos met enige werk moet mens oefen en oefen om dit te bemeester.
Lekker dag Henk en 'n lekker naweek.
Groete
Frikkie
Re: Taksidermie hulp
Posted: Fri Oct 21, 2011 3:10 pm
by Shindzela (Pierre)
George Nel Snr adnerteer n korrespondensie kursus in een van die jag tydskrifte, ek kan nou net nie onthou watter 1 nie.