Page 1 of 1
Arabie dam
Posted: Fri Oct 12, 2018 2:28 pm
by willienel
So paar fotos van die naweek,vis het lekker gebyt veral die karpe,,bass was bietjie stil maar darm hier en daar een geland!
Re: Arabie dam
Posted: Fri Oct 12, 2018 2:37 pm
by Nella
Mooi vis daar ..
Enige kurpers wat al begin byt het?
Re: Arabie dam
Posted: Fri Oct 12, 2018 2:43 pm
by willienel
Dankie,,,die naweek van te voor se hulle het hulle mooi gebyt ek was in die kouer tyd daar ,,,maar jy kan sien die vis is lewindig hoor baie vis daar,slaan vreeslik uit