Black Moose 10x42 binos
Posted: Wed Oct 24, 2018 8:53 am
Ek het onlangs een van hierdie verkykers gekry om te toets en is sover baie beindruk met die werking en kwaliteit. Teen die prys kan man ook nie te jammer voel vir hulle nie, en kan hy maar in die bakkie lĂȘ. Dis dieselfde maatskappy wat die Wildgame scopes maak, so lense is bitter netjies.
R2,890.00 elk
R2,890.00 elk