Page 1 of 1
2.2 - 2.5m Krokodil beskikbaar
Posted: Wed Oct 19, 2011 7:46 am
by Geno
'n PAC krok is beskikbaar om te jag.
2.2 - 2.5m lank, hy moet dringend geskiet word.
R16,000
Vir inligting kan Rewald Erwee geskakel word by 082 9 ses 82582
Re: 2.2 - 2.5m Krokodil beskikbaar
Posted: Wed Oct 19, 2011 9:01 am
by baboonstalker
Geno,
S? vir Erwee ek sal sy probleem verniet vir hom oplos, hy hoef my nie 16K daarvoor te betaal nie!
Wat het die krok dan nou verkeerd gedoen? die wasvrou ge?et?
BS
Re: 2.2 - 2.5m Krokodil beskikbaar
Posted: Wed Oct 19, 2011 9:09 am
by Geno
Pieter,
Ek het daai selfde triek probeer trek, maar daai maer PH'ie is hardegat my maat!
Re: 2.2 - 2.5m Krokodil beskikbaar
Posted: Tue Feb 07, 2012 9:08 pm
by iceman1982
Geno,
Watse area?
Wonder self oor hom.
Mooiloop,
Re: 2.2 - 2.5m Krokodil beskikbaar
Posted: Tue Feb 07, 2012 9:12 pm
by tripodmvr
Die' grootte kan mens met visstok vang - wat se geskietery is dit. Sweer ek kan een goedkoper by 'n krokodilplaas kry. R16000 en jy help nog die plaaslike bevolking? F?????reeslike prys.
Re: 2.2 - 2.5m Krokodil beskikbaar
Posted: Wed Feb 08, 2012 6:43 am
by Geno
tripodmvr wrote:
Die' grootte kan mens met visstok vang - wat se geskietery is dit. Sweer ek kan een goedkoper by 'n krokodilplaas kry. R16000 en jy help nog die plaaslike bevolking? F?????reeslike prys.
Wat van die probleem wat die krok veroorsaak deur iemand se vee en/of skaarswild te vang?
Manne,
Ek weet nie watse area nie. Ek het net die mail wat Erwee vir my gestuur het hier gepost.
Groete,
Eugene
Re: 2.2 - 2.5m Krokodil beskikbaar
Posted: Wed Feb 08, 2012 7:19 am
by Mac
Geno,
7 - 8 Ft is not a croc, thats just a large likkewaan
Re: 2.2 - 2.5m Krokodil beskikbaar
Posted: Wed Feb 08, 2012 7:20 am
by Geno
Mac,
Maybe it was just hassling someone's chickens then...
