beste klanke vir n dagroep

Dagroep stories en vrae/ Day Calling stories and questions
Post Reply
User avatar
Arno Pienaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 280
Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm

beste klanke vir n dagroep

Post by Arno Pienaar »

Ek het die naweek op n plaas gejag waar daar baie berge is en waar n mens nie kan ry nie ek het darm 4 geskiet 3 reune en 1 teef  daar het 3 my geandwoord wat ek nie kon kry nie en al hoe ek hulle sal kry dink ek is met n dag roep daar is min wild en wil by julle asb hoor wat moet ek roep ???
Arno Pienaar
Edenburg
Suid-Vrystaat
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: beste klanke vir n dagroep

Post by James Wilson »

sjoe,  ek doen gereeld dagroeppe en ek gebruik maar dieselfde roeppe as in die nag.  kyk maar wat is die reaksie as jy dit doen. wat ek wel anders doen in die dag is dat ek baie meer op kos konsentreer.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Arno Pienaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 280
Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm

Re: beste klanke vir n dagroep

Post by Arno Pienaar »

Jagbehep.            Dankie vir die raad sal dit gaan probeer gebruik jy hase of bok klanke in die dag ?
Arno Pienaar
Edenburg
Suid-Vrystaat
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: beste klanke vir n dagroep

Post by James Wilson »

man, die bok werk nie lekker hier by ons in die nag nie, so ek het hom nog nooit in die dag gebruik nie, ek werk maar op vlakhaas wat lekker hard is want ek voel die geluide trek nie so ver in die dag nie. probeer maar varkie ook ek het vergeet het al n paar in die dag op hom geskiet. ek dink enigei ets wat hulle nuuskierig maak.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Arno Pienaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 280
Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm

Re: beste klanke vir n dagroep

Post by Arno Pienaar »

Jagbehep.                Baie dankie vir die raad ek sal dit beslis gaan probeer.  PIENAAR
Arno Pienaar
Edenburg
Suid-Vrystaat
fletter
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Thu Apr 21, 2011 3:21 pm

Re: beste klanke vir n dagroep

Post by fletter »

Die probleem met dag roep is dat die jakkalse sien dan beter.My ondervinding is dat hy antwoord so een keer ,maar kom nie nader nie.
Ons probleem is dat die jakkalse kom met die klowe op en vang dan bo-op die berg.Die bosse is van so 'n aard dat dit moeilik is om in die nag hulle te sien nader kom,so 'n mens moet die dag gebruik.Het julle manne miskien ander raad om hulle uit 'n kloof nader te kry? 'n Oubaas noem hulle "universiteits Jakkalse".
Hulle het nou in twee maande 91 lammers gevang.
Groete
Fletter
User avatar
Arno Pienaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 280
Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm

Re: beste klanke vir n dagroep

Post by Arno Pienaar »

Fletter.            Ek dink omdat daardie jakkalse weet waar lammers loop en  waar hulle kan gaan vang probeer sal ek hulle probeer roep met nuskierigheid soos jagbehep gese het met n varkie of javelina net iets wat hard is om hulle te lok.              Pienaar
Arno Pienaar
Edenburg
Suid-Vrystaat
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: beste klanke vir n dagroep

Post by JACQUES BOTHA »

BESTE RAAD VIR JOU AREA IS 1. VOORSTIPLEK
                                          2.  GEDULD:
                                          3. STILTE
                                          4. STILSIT
DIESELFDE AS VIR NAGROEP MOET DIT NIE OORDOEN NIE..
AS HULLE OP EEN PLEK VANG KAN JY DAAR INWAG SONDER ROEP EN LIF AS SKAPE BEGIN GESELS?
NIE ALMAL WIL DIT PROBEER NIE, MAAR DIT HET AL GEWERK
GROETE
JACQUES
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: beste klanke vir n dagroep

Post by James Wilson »

fletter wrote: Hulle het nou in twee maande 91 lammers gevang.
:o  :o  :o  :o

kry n profesionele man in en betaal hom net wat hy vra, kry daardie gemors dood so vinnig as moontlik
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Post Reply