Page 1 of 1

Remington 700 ADL Tactical met Sintetiese Kolf - Kolf opvul?

Posted: Thu Sep 06, 2018 10:41 am
by Original Harry
Dag almal, ek het onlang 'n Remington 700 ADL Tactical in 6.5 Creedmoor kaliber met die sintetiese kolf gekoop :) Wag nou die lisensie :confused:

My vraag is rondom die kolf :)

Ek weet dit is 'n budget geweer en die agterste gedeelte van die kolf is hol en klink dan ook soos 'n lee blik as jy teen hom kap :-[

Ek wil dit graag opvul met 'n skuim om dit meer solied te laat klink en wil weet of iemand al die tipe geweer se "recoil pad" afgehaal het of is hy vas geplak?? Ek wil ook nie noodwendig gewig bysit nie ;)

Die "glass bedding" en verstywing van die voorste gedeelte is OK en kan gedoen word!
Die sneller is ook OK en kan verstel of vervang word!

Iemand dalk advies / kennis van die kolf??

Groete

Re: Remington 700 ADL Tactical met Sintetiese Kolf - Kolf op

Posted: Thu Sep 06, 2018 10:52 am
by Riebeeker
Koop my Bobby Hart Kolf en kyk nooit weer terug nie.

Re: Remington 700 ADL Tactical met Sintetiese Kolf - Kolf op

Posted: Thu Sep 06, 2018 12:10 pm
by 3006
Middag
Ek het my.3006 ADL kolf agter met n paar stukke "pool noodle" van die kinders vol gestop en n "stock cover " opgesit met stukkies gesnyde spons onder om my wangstuk hoer te maak.
Redelik stiller en weeg niks.
Groete

Re: Remington 700 ADL Tactical met Sintetiese Kolf - Kolf op

Posted: Thu Sep 06, 2018 12:24 pm
by Original Harry
Dankie Riebeeker...nou weet ek daar is opsies ;D ;D

3006 hoe het jy die "recoil pad" af gekry......is hy vas geskroef of geplak? ::)

Re: Remington 700 ADL Tactical met Sintetiese Kolf - Kolf op

Posted: Thu Sep 06, 2018 12:32 pm
by junglejulian
Sika se skuimrubber as jy nie ekstra gewig wil byvoeg nie.Anders werk n buis of 2 Marine Silicon goed.jy kan selfs lood sinkers ens tussen in gooi vir nog gewig en beter balans veral as die geweer n knaldemper ook op het.

Re: Remington 700 ADL Tactical met Sintetiese Kolf - Kolf op

Posted: Thu Sep 06, 2018 4:03 pm
by 3006
Hy is vas geskroef, ek vind die noodle demp meer klank as die skuim op my 6.5?

Re: Remington 700 ADL Tactical met Sintetiese Kolf - Kolf op

Posted: Thu Sep 06, 2018 5:41 pm
by Nella
junglejulian wrote:Sika se skuimrubber as jy nie ekstra gewig wil byvoeg nie.Anders werk n buis of 2 Marine Silicon goed.jy kan selfs lood sinkers ens tussen in gooi vir nog gewig en beter balans veral as die geweer n knaldemper ook op het.
Stem 100%
Hy skroef net af. .
Altwee myne vol gemaak met silicon en vir ekstra gewig die silicone gemeng met ss daisy ballietjies. .werk soos n droom

Re: Remington 700 ADL Tactical met Sintetiese Kolf - Kolf op

Posted: Fri Sep 07, 2018 11:29 am
by Original Harry
Dankie manne.......ek wil so min as moontlik gewig bysit ;)

Hy kry Bushnell se Elite Tactical scope XRSII 4.5-30x50 in FDE kleur (ET46305GZA) op........wag nog om in die land in te kom :confused:
.....die weeg klaar 'n kilogram :-[

https://www.bushnell.com/Products/Rifle ... =ET46305GZ

Think Pink issolasie materiaal?......Soek nou dit wat die beste klank demp en julle info noem reeds dat Noodle beter doen as skuim ;)

Re: Remington 700 ADL Tactical met Sintetiese Kolf - Kolf op

Posted: Fri Sep 07, 2018 12:05 pm
by Ranger
Original Harry wrote:Dankie manne.......ek wil so min as moontlik gewig bysit ;)

Hy kry Bushnell se Elite Tactical scope XRSII 4.5-30x50 in FDE kleur (ET46305GZA) op........wag nog om in die land in te kom :confused:
.....die weeg klaar 'n kilogram :-[

https://www.bushnell.com/Products/Rifle ... =ET46305GZ

Think Pink issolasie materiaal?......Soek nou dit wat die beste klank demp en julle info noem reeds dat Noodle beter doen as skuim ;)
I've heard nothing but good reports on that scope.

Re: Remington 700 ADL Tactical met Sintetiese Kolf - Kolf op

Posted: Fri Sep 07, 2018 12:18 pm
by Original Harry
Nice to hear Ranger ;D .....quite a bucket load of skins........BUT I also read good things and am taking the chance ;) ;)

Re: Remington 700 ADL Tactical met Sintetiese Kolf - Kolf op

Posted: Fri Sep 07, 2018 12:32 pm
by Ranger
Original Harry wrote:Nice to hear Ranger ;D .....quite a bucket load of skins........BUT I also read good things and am taking the chance ;) ;)
King of 2 Miles shoot was won with one of those scopes and there is a large following for the Bushnell Elite Tactical range from the guys on the snipershide forum (and others).

I recently purchased the Elite Tactical 4.5-18x44.

Re: Remington 700 ADL Tactical met Sintetiese Kolf - Kolf op

Posted: Fri Sep 07, 2018 1:38 pm
by Original Harry
I shoot Elite Tacticals on other rifles of mine and if I miss it is my mistake :confused:
Good glass and accurate adjustments and then I like the FFP and G2 Bushnell reticle in millirad ;D

Glad to see there are more of us ;D ;D