Probleme met nuwe gewere
Posted: Fri Aug 31, 2018 8:33 pm
Gekopieer van SA Jagters se nuusbrief.
Aankope van Nuwe Gewere
Ons het in die afgelope maand minstens twee gevalle gehad van lede wat nuwe gewere koop en dan agterna probleme ervaar omdat die wapen se kamer nie heeltemal reg gesny is nie en standaard patrone dan nie in die kamer pas nie. Ons vind dit nogal vreemd maar wil lede tog maan om versigtig te wees en baie seker te maak by die aankoop van `n nuwe geweer dat die kritiese afmetings van veral die kamer en slot wel korrek is. Jy spaar jouself baie moeite deur vooraf seker te maak eerder as om na die tyd probleme reggestel te kry.