Page 1 of 1
Lime Acres "Big Shoot"
Posted: Wed Aug 29, 2018 12:14 pm
by Jakman
Goeie Dag Almal
Ek plaas die advertensie namens SA Jagters Steenbok Tak-Lime Acres.
Vir enige navrae skakel asb Carel: 084 491 2265 of Schalk: 082 885 8277
Groete,
Re: Lime Acres "Big Shoot"
Posted: Wed Sep 12, 2018 7:40 am
by Jakman
Bump
Re: Lime Acres "Big Shoot"
Posted: Wed Sep 12, 2018 8:25 am
by Toyrsi
Dis jammer 3 omliggende takke bied n skiet op dieselfde datum aan.
Re: Lime Acres "Big Shoot"
Posted: Wed Sep 12, 2018 8:27 am
by Jakman
Toyrsi het julle op die selde datum n skiet by julle ook?
Re: Lime Acres "Big Shoot"
Posted: Wed Sep 12, 2018 8:28 am
by Toyrsi
Kuruman bied n spanskiet aan en Upt is die Hardeveld skiet aan
Re: Lime Acres "Big Shoot"
Posted: Wed Sep 12, 2018 8:30 am
by Jakman
Ja dit is sleg dat hulle almal op dieselfde datum val. Ek hoop almal is sommer baie suksesvol.