Snaakse Muzzlebreak
Posted: Thu Oct 13, 2011 7:42 pm
Wonder nou wat sal die doen wees van die aardige waster vooraan. My kop se mos vir my die hele geraas gaan terug na die skieter asook hy gaan dubbeld die stof opskop.
[img width=560 height=275]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 167238.jpg[/img]
[img width=560 height=275]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 167238.jpg[/img]