Page 1 of 1

Nuwe lid...Die Vurk

Posted: Thu Oct 13, 2011 2:29 pm
by Vurkster
Hi almal...bevange site.

Jagmal uit Ellisras!

Re: Nuwe lid...Die Vurk

Posted: Thu Oct 13, 2011 3:22 pm
by 3006
Dagse

Welkom, ek glo jy gaan dit baie geniet. Skoon jaloers oor waar jy bly.

Re: Nuwe lid...Die Vurk

Posted: Thu Oct 13, 2011 3:25 pm
by Nuweseun
Welkom hier.

Ons is almal ma bietjie verby jagmal, jy sal dadelik inpas!

Groete

Re: Nuwe lid...Die Vurk

Posted: Thu Oct 13, 2011 3:35 pm
by BLOK
Pasop net so bevange as wat hy is so verslawend is hy ook, maar welkom en geniet hom

Re: Nuwe lid...Die Vurk

Posted: Thu Oct 13, 2011 3:51 pm
by MJK
Welkom Vurk - solank jy nie Die Skurk is nieĀ  ;D

Re: Nuwe lid...Die Vurk

Posted: Thu Oct 13, 2011 3:52 pm
by .::Alwyn-U::.
welkom hier! beslis n bevange site!

Re: Nuwe lid...Die Vurk

Posted: Thu Oct 13, 2011 10:23 pm
by Penkop
Welkom, wat doen jy vir 'n lewe? Jag jy kole of bokke?

Re: Nuwe lid...Die Vurk

Posted: Fri Oct 14, 2011 6:25 am
by Dewie
Baie welkom oom Vurk
Geniet hom!!! :) ;D

Dewie

Re: Nuwe lid...Die Vurk

Posted: Fri Oct 14, 2011 7:06 am
by Vurkster
Penkop...eks veronderstel om kontrakteurs op te pas op 'n groot projek... andersins soek ek jagplek!

Re: Nuwe lid...Die Vurk

Posted: Fri Oct 14, 2011 1:17 pm
by Theo E
Welkom

Re: Nuwe lid...Die Vurk

Posted: Sat Oct 15, 2011 8:52 am
by DawieKotze
Welkom VURK!!

Re: Nuwe lid...Die Vurk

Posted: Sat Oct 15, 2011 9:01 am
by theedge
Welkom maat

Re: Nuwe lid...Die Vurk

Posted: Mon Oct 17, 2011 1:43 pm
by Pvdw
Welkom Vurk, soek sommer vir ons ook jagplek dan kom kuier ons almal daar by kou!

Peet

Re: Nuwe lid...Die Vurk

Posted: Tue Oct 18, 2011 10:45 am
by gaaf
Baie welkom, dis waar ons is almal jagmal