Nuut op Jaracal

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
SuGnA
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Wed Aug 15, 2018 10:21 am

Nuut op Jaracal

Post by SuGnA »

HI Almal
Ek is nuut hierso by Jaracal, is wel deel van a redelike klomp ander vorums.
Ek gesels nie so baie nie, maar leer meestal van die slim mense af. (en steel met die oog.) 8) :laugh: :-[

hopenlik sal ek ook eendag genoeg kennis he om met seker goed te kan bydra.

Groete
Angus
"Hunting, fishing and loving everyday, that's a prayer that a country boy prays" Luke Bryan
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Nuut op Jaracal

Post by ruaanb »

Welkom. Edit jou profile asb dat ons weet waar jy bly. Maak dit makliker as transaksies gedoen moet word.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nuut op Jaracal

Post by tripodmvr »

Welcome Angus. Handguns or Rifles your passion?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
SuGnA
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Wed Aug 15, 2018 10:21 am

Re: Nuut op Jaracal

Post by SuGnA »

Dankie ruanb sal so maak.

Ek is in alles in (jack of all trades master of non), het self .357 Magnum Ruger security six (oud maar mooi en skiet baie lekker), CZ p09 en het onlangs n "sportised no4 MK2 .303 gekoop maar jag al lank met die familie gewere.
Neem ook deel in IPSC maar nog net op klub vlak, die manne wat KAN skiet wys my ek is nog nie reg om verder te gaan nie. Sal wel hopenlik daar uitkom.
"Hunting, fishing and loving everyday, that's a prayer that a country boy prays" Luke Bryan
Post Reply