Roep-en-Skiet Kursus 08 September 2018 De Rust Suid-Kaap
Posted: Tue Aug 14, 2018 1:52 pm
Goeiedag Jagters,
Ek plaas hier die advertensie vir 'n Roep-en-Skiet Kursus aangebied deur Hendrik van Rensburg. Die kursus word gefasiliteer deur Suid-Kaap Jagters- en Bewaringsvereniging en die kostes sluit verblyf vir die Saterdagaand asook 'n braai in.
Ek sal waardeer as die forumlede hier kan aandui wie daar sal wees dan kan ons tred hou met watter forumlede gaan bywoon.