Nuwe lid
Posted: Mon Aug 13, 2018 1:47 pm
Middag mede Jaracallers.
Ek roofkyk al lank, wil net amptelik voorstel. Ek is Johan vanaf Upington en het `n Musgrave .243 en `n Sako 7mm RM. Ek herlaai tans vir my .243, meeste raad van die forum af gekry vir my lading ontwikkeling.Ek is maar nog `n "newbie" met die herlaaiing.
Groete