Naand Manne
Ek is nogsteeds bietjie ín '"two minds" en kort raad.
Ek het 'n 6x45 wat my laaitie puik mee skiet. Hy is 9 jaar oud
Ek is egter maar jammer vir die geweer en wil nie onnodig met hom skiet nie.
Hy begin nou lekker saam my skiet so ek het basies 2 idees.
Dis 85% vir baanskiet so die 6x45 bly die jaggeweer.
.223 met vinnige twist - Howa Youth, Howa Standaard
.243 wat mens kan herkamer na 6x45 omdat ek reeds al die herlaai toerusting het?
Nie seker hieroor omdat die slot gesig heelwat verskil.
Ek verkies 223 of 6mm vir die lopende koste aspek.
6x45 vanaf 243
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6x45 vanaf 243
'n Mens kan die 243 "aflaai" om nes die 6x45 te skiet. Koop dan liefs 'n 223. Met normale 1 in 10 groefdraai is hy op sy kop en ek skiet 69gr in my geweer. Die 55gr koele werk baie lekker en is goedkoper om te skiet as 'n 6mm.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3071
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: 6x45 vanaf 243
Lyk of die Howa 223 'n 1-9 twist loop het
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13527
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6x45 vanaf 243
Kry die 223, ek sit in dieselfde boot en was oppad om n 223 te koop maar my lat het nou besluit die 30.06 werk vir hom met 125gr BT's so nou gaan pa ma ietsie anders moet kry
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.