Page 1 of 1

263 vs 264"

Posted: Wed Aug 08, 2018 9:27 pm
by Jaco B
Hi.

Ek sien op n ander gesprek dat daar n foto van speer punte is met n deursnee van 263". Hoe gaan dit die spoed ens be-invloed teenoor die 264" wat meer algemeen is?

Rede hoekom ek vra is ek het destyds by Humansdorp Co Op 22" Prvi koels gekoop en verskriklik gesukkel om groeperings te skiet. Ekbhet .222 Rem Sako Vixen. Na ek 99 skote geskiet het en al my geweer by n gunsmith gehad het lees ek toe iewers dat n goeie beginsel vir herlaai is om die koel diameter te meet. En toe bars die bom...ek meet .222.5" average vir n paar punte. Het toe n pakkie bruin boks pmp 224" gekoop en gelaai en siedaar..y probleem uitgesort.

Vir watter kaliber sou die punte dan idiaal wees.


Ek luister...ps ek het ek dink nog 201 of so van die punte oor. 50gr as iemand sou belangstel...

Re: 263 vs 264"

Posted: Wed Aug 08, 2018 9:29 pm
by tripodmvr
.22 Hornet?

Re: 263 vs 264"

Posted: Wed Aug 08, 2018 9:49 pm
by Jaco B
oom T, ek weet nie. My een pel het n hornet. Kan die loop dia gemeet word?
Sal die 50gr nie dalk te swaar wees vir n hornet nie?

Re: 263 vs 264"

Posted: Thu Aug 09, 2018 8:23 pm
by dehacked
Ek het ook so 'n stel afgetrap. Sit met 400-600 van hulle in 40 of 45 gr.

Re: 263 vs 264"

Posted: Thu Aug 09, 2018 9:39 pm
by tripodmvr
Die eerste Hornets se deursnee was 222/223. Gaan Google en lees die geskiedenis.