Picatanny rail vir K98
Posted: Wed Aug 08, 2018 12:08 am
Naand almal
Ek is besig om 'n rail en ringe vir 'n nuwe teleskoop met 30mm buis te soek vir 30-06 K98 Musgrave geweer.
Dit lyk my ek gaan sukkel om iets te kry. Ek het vandag 'n foto van 'n Lynx rail gesien waarvan die voetstuk agter te lank is om op die aksie agter reg te pas.
Is daar iemand wat 'n rail op die aksies het en dalk 'n foto of twee kan laai asseblief. Vertel wat gedoen is om dit te laat pas sonder om enige modefikasies aan die aksie te maak, want ek gaan dit nie doen nie.
Die aksie het klaar gate en ek gebruik huidig Lynx basisse en ringe.
Miskien is dit 'n opsie om maar eerder net 30mm Lynx ringe te kry (indien moontlik).... sal elk geval goedkoper wees dink ek.
Dankie
Johan