Page 1 of 1

Nuut

Posted: Wed Oct 12, 2011 5:19 pm
by Piet Retief
Hi ouens ek is nuut, hou van jag, bly in die kaap, hou van die site

Re: Nuut

Posted: Wed Oct 12, 2011 5:22 pm
by BLOK
Welkom en geniet hom

Re: Nuut

Posted: Wed Oct 12, 2011 5:23 pm
by Nuweseun
Dagse kerel, baie welkom hier.

Seker jy gaan sommer baie van die plek hou!

Groete

Re: Nuut

Posted: Wed Oct 12, 2011 5:28 pm
by Geno
Welkom Piet,
Hoop nie dis jy hierdie nie:
[img width=348 height=480]http://i1044.photobucket.com/albums/b44 ... age001.jpg[/img]

Re: Nuut

Posted: Wed Oct 12, 2011 8:41 pm
by Sniper66
Baie Welkom,glo jy sal dit geniet. :)

Re: Nuut

Posted: Wed Oct 12, 2011 10:43 pm
by theedge
Welkom welkom bly te kenne

Re: Nuut

Posted: Thu Oct 13, 2011 9:40 am
by DawieKotze
Welkom Piet!

Enige verwantskap met die bekenste Piet Retief?

Re: Nuut

Posted: Thu Oct 13, 2011 11:41 am
by herley
Welkom Piet, hoop jy geniet dit hier

Re: Nuut

Posted: Thu Oct 13, 2011 1:00 pm
by 243Songdaug
Welkom Piet!