Page 1 of 1

Verskeie doppe en koeëls te koop

Posted: Mon Jul 30, 2018 8:21 am
by Geno
More julle.
Die volgende items is te koop.
Almal is geseel en ongebruik.


3x Pakke van 100x Lapua 6.5 Creedmoor (Small Primer) doppe. R1736 elk.

5x Pakkies van 100x Nosler .204 32gr Tipped Varmageddon. R328 elk.

R580 per 100 vir 123gr 6.5mm Lapua Scenar. 10 pakkies in stock.

Postnet/koerier vanaf Bloemfontein uitgesluit.

Groete

Re: Verskeie doppe en koeëls te koop

Posted: Mon Jul 30, 2018 8:59 am
by Geno
Updated

Re: Verskeie doppe en koeëls te koop

Posted: Fri Aug 03, 2018 3:14 pm
by Ranger
Parcel received, thank you.

Re: Verskeie doppe en koeëls te koop

Posted: Fri Aug 10, 2018 5:02 pm
by Geno
Updated

Sent from my CLT-L09 using Tapatalk

Re: Verskeie doppe en koeëls te koop

Posted: Sun Aug 12, 2018 4:49 pm
by Doepie
Hi Geno

Is daar nog van die 123 gr Lapua Scenar 6.5mm koeëls beskikbaar?


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Verskeie doppe en koeëls te koop

Posted: Sun Aug 12, 2018 4:59 pm
by Geno
8x pakkies

Sent from my CLT-L09 using Tapatalk

Re: Verskeie doppe en koeëls te koop

Posted: Sun Aug 12, 2018 8:40 pm
by NicoSmit
Kan ek asb pryse kry op 243 87gr vmax en 3006 lapua doppe

Re: Verskeie doppe en koeëls te koop

Posted: Mon Aug 13, 2018 10:30 am
by Geno
NicoSmit wrote:Kan ek asb pryse kry op 243 87gr vmax en 3006 lapua doppe
.30-06 doppe is R1520.00 per 100
87gr VMax behoort die week in te kom.

Groete

Re: Verskeie doppe en koeëls te koop

Posted: Tue Aug 14, 2018 10:02 am
by Geno
87gr VMax is R530 per 100

Re: Verskeie doppe en koeëls te koop

Posted: Tue Aug 14, 2018 10:35 am
by NicoSmit
kan ek die 3006 lapua doppe en die 87 gr vmax kry sal met jou reel van wanneer ek in Bloem is

Re: Verskeie doppe en koeëls te koop

Posted: Tue Aug 14, 2018 10:46 am
by Geno
Laat weet maar hoeveel dan hou ek eenkant.

Re: Verskeie doppe en koeëls te koop

Posted: Tue Aug 14, 2018 11:01 am
by NicoSmit
100 vmax en 100 doppe asb

Re: Verskeie doppe en koeëls te koop

Posted: Thu Sep 27, 2018 1:22 pm
by Geno
.224 55gr Varmageddon te koop. R1710 per pak van 500
Dit werk uit op R3.42 per skoot. Spot goedkoop!
Whatsapp 0825354100

Re: Verskeie doppe en koeëls te koop

Posted: Thu Oct 18, 2018 9:32 am
by Geno
Geno wrote:.224 55gr Varmageddon te koop. R1710 per pak van 500
Dit werk uit op R3.42 per skoot. Spot goedkoop!
Whatsapp 0825354100

More julle.
Hierdie koeeltjies skiet bitter mooi.
Hier onder is teikens van 2 kliente ontvang wat die koeels in hulle AR15's skiet.
WhatsApp Image 2018-09-21 at 4.32.18 PM.jpeg
WhatsApp Image 2018-10-07 at 3.49.33 PM.jpeg