Afrikaanse Bevoegdheid Eksamen
Posted: Thu Jul 19, 2018 6:03 pm
Weet iemand van ‘n Afrikaanse eksamen wat my seun iewers in Gauteng kan aflê?
Ek wil die laaitie die beste kans gee.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek wil die laaitie die beste kans gee.
Sent from my iPhone using Tapatalk