Page 1 of 1

Ongediertes

Posted: Thu Jul 19, 2018 11:58 am
by frikkie velloen
Hi Daar

Ek wil net weet is daar iemand parys koppies heilbron cartonville en omliggende dele waar ek bietjie kan help met die krap van vlooie by boere sal dit waardeer

Groete
Frikkie

Re: Ongediertes

Posted: Thu Jul 19, 2018 2:43 pm
by cassie_calvinia
welkom hier
Vertel bietjie meer?
watse kursusse het jy agter die blad?
hoeveel jaar jag jy al?
watse kaliber is jou spesialiteit jakkals geweer?

Re: Ongediertes

Posted: Thu Jul 19, 2018 2:59 pm
by frikkie velloen
Hi daar

Ok ek is van Sasolburg het nie n kursus gedoen nie jag so 7 jaar al en gebruik my Ruger 30.06 met silencer skiet 150gr hornady interlocks as vark se kind of jakkals verby kom dan gooi ek hom lood het altyd saam n vriend gejag maar hy is nou op pension en ongelukkig mis ek nou baie tyd in die veld want n man moet maar n brood ook verdien kan nie net altyd die lekker he nie

Re: Ongediertes

Posted: Fri Jul 20, 2018 7:45 am
by Capt. Yoda
eish

Re: Ongediertes

Posted: Fri Jul 20, 2018 8:23 am
by Geno
frikkie velloen wrote:Hi daar

Ok ek is van Sasolburg het nie n kursus gedoen nie jag so 7 jaar al en gebruik my Ruger 30.06 met silencer skiet 150gr hornady interlocks as vark se kind of jakkals verby kom dan gooi ek hom lood het altyd saam n vriend gejag maar hy is nou op pension en ongelukkig mis ek nou baie tyd in die veld want n man moet maar n brood ook verdien kan nie net altyd die lekker he nie

Lekker! Hou die lood in die lug en welkom hier. Deel gerus jou suksesse en tips met ons. Ons leer graag van die ervare jakkalsjagters.

Re: Ongediertes

Posted: Fri Jul 20, 2018 8:33 am
by NicoSmit
Eish x 2 !

Re: Ongediertes

Posted: Fri Jul 20, 2018 8:46 am
by joe rocket
Frikkie hoe werk daai interlock op n hond?